Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandsrivier Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Natasja D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Dis baie netjies. Was mal oor die privaat onderdak braai plek wat elke eenheid het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieb S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Comfortable, well-equipped, and highly recommended. Elandsrivier Guest House is the perfect place to stay if you want to explore the surrounding area. It's only a few minutes away from Stormsrivier and features some great amenities that others in this price range don't. Our unit was neat and comfortable, and we also had a nice big braai area. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustige plaas omgewing - nie te ver van al die sienswaardighede af nie. Ons het baie lekker gebly - dis 'n plaasatmosfeer, baie rustig. Die plekkie het alles en nog meer om te "self cater". My man kon visvang - maar het net nie een gevang nie . Rocky was 'n treat - hy het meer as gereeld kom kuier. Rustige plaas omgewing - nie te ver van al die sienswaardighede af nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nasrodien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Good location. Central location, very safe place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Ons het heerlik gebly, lekker om wakker te word met die plaasdiere se geluide. Ons het heerlik gebly, lekker om wakker te word met die plaasdiere se geluide in jou ore! Baie lekker geslaap.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liezel T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lekker, rustig, kos vir die siel. Die aanwysings na die verblyf was akkuraat. Die tydjie daar was heerlik en ek sal graag weer na Elandsrivier Guest House gaan. Ek sal beslis 'n aanbeveeling gee vir verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
1 nag
5.0
Jun 2023

Pragtige plek met alles wat jy nodig het. Die eienaars is super vriendelik en help met als wat nodig is. Vir iemand wat alleen gereis het, het ek te alle tye veilig gevoel. Baie mooi akkommodasie, ek het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana N
Kort verblyf
3.8
Jan 2023

Baie lekker gebly en baie vriendelike diens ontvang. Baie rustige atmosfeer, en baie vriendelike diens ontvang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Oornag na aan die N1. Met 'n braai-fasiliteit beskikbaar, het ons geen beter uitweg gesien as om te braai nie. Hout teen R20.00 per sakkie was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altea V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ongelooflike lekker plekkie. 5ster verblyf. Ongelooflik mooi ingerig, die stoep met privaat braai is 'n wenner. Naby alles. Voorwaar die beste plekkie en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsrivier-plaas, Witelsbos, 6304, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4YWJlMGZlLTM0NTctNGQ2Mi05NjljLWRmZTVhMGFmYWM5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Elandsrivier Farm Witelsbos 6304 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.985839697248 24.040434367088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang