Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandsrivier Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Elandsrivier Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Natasja D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja D

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Dis baie netjies. Was mal oor die privaat onderdak braai plek wat elke eenheid het.

Lieb S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieb S

Comfortable, well-equipped, and highly recommended.

Elandsrivier Guest House is the perfect place to stay if you want to explore the surrounding area. It's only a few minutes away from Stormsrivier and features some great amenities that others in this price range don't. Our unit was neat and comfortable, and we also had a nice big braai area. Would highly recommend.

Ronel G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Rustige plaas omgewing - nie te ver van al die sienswaardighede af nie.

Ons het baie lekker gebly - dis 'n plaasatmosfeer, baie rustig. Die plekkie het alles en nog meer om te "self cater". My man kon visvang - maar het net nie een gevang nie . Rocky was 'n treat - hy het meer as gereeld kom kuier. Rustige plaas omgewing - nie te ver van al die sienswaardighede af nie.

Nasrodien M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nasrodien M

Good location.

Central location, very safe place to stay.

Danie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie M

Ons het heerlik gebly, lekker om wakker te word met die plaasdiere se geluide.

Ons het heerlik gebly, lekker om wakker te word met die plaasdiere se geluide in jou ore! Baie lekker geslaap.

Liezel T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel T

Lekker, rustig, kos vir die siel.

Die aanwysings na die verblyf was akkuraat. Die tydjie daar was heerlik en ek sal graag weer na Elandsrivier Guest House gaan. Ek sal beslis 'n aanbeveeling gee vir verblyf.

Karen D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Pragtige plek met alles wat jy nodig het.

Die eienaars is super vriendelik en help met als wat nodig is. Vir iemand wat alleen gereis het, het ek te alle tye veilig gevoel. Baie mooi akkommodasie, ek het dit baie geniet.

Riana N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana N

Baie lekker gebly en baie vriendelike diens ontvang.

Baie rustige atmosfeer, en baie vriendelike diens ontvang.

Leon K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Oornag na aan die N1.

Met 'n braai-fasiliteit beskikbaar, het ons geen beter uitweg gesien as om te braai nie. Hout teen R20.00 per sakkie was 'n wenner.

Altea V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altea V

Ongelooflike lekker plekkie.

5ster verblyf. Ongelooflik mooi ingerig, die stoep met privaat braai is 'n wenner. Naby alles. Voorwaar die beste plekkie en diens.

A S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A S

Gemaklike atmosfeer, netjies en pragtige omgewing.

Houtwerk in vertrekke is ongelooflik mooi. Onthou om eie strykyster en haardroër saam te neem.

Marthina J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marthina J

Oornag.

Ontvangs nie baie vriendelik. Het ons laat voel ons moes nie by die voordeur gestop het nie.

Elandsrivier Guest House se terugvoer

Hallo, ek is jammer julle het so gevoel. Ek gedink dit sal moeite vir julle wees om by voordeur uit te klim om net weer na woonstel toe te moet ry.

Elandsrivier Guest House
Mariska D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D

Netjiese eenheid.

Selfsorgeenheid is netjies ingerig en baie ruim. Private braaiplek is 'n bonus. Goeie keuse vir 'n oornagstop.

Candice S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S

Lovely area. Lovely clean accommodation and very kind hosts.

We would definitely go back. It was beautiful and we regretted not staying longer.

Duane H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Duane H

Ideal location for number of activities e.g. hiking, MTB, zip lining etc.

Tsitsikamma area is a very beautiful area just waiting to be explored.

Riette D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette D

Rus en vrede in die mooiste plaasomgewing in 'n ruim, netjiese skoon blyplek.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Ek en my dogter het die Otter trail gaan stap en sy het ons in 'n ander eenheid na die uitklok tyd laat bly omdat ons eers die middag 16h begin stap het. Verder het ek my voertuig vir 6 dae op die gasteplaas gelos totdat ons klaar gestap het.

Vanessa K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa K

Baie rustige plaas-atmosfeer.

Die eenhede is pragtig toegerus met als wat 'n mens nodig het. Pragtige uitsig op die berge en my seun het die visvang in die dam geniet!

Ronelle M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle M

Skoon, netjies, gerieflik en rustige omgewing.

Baie lekker gebly. Niks meer as dit nodig en die binnebraai was 'n wenner aangesien ons sopnat daar aangekom het.

Hennie D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie D

Stil en rustig.

Allis wat jy nodig het is daar. Braai area is goed beplan en werk lekker op reën of winderige dag. Naby allis ook.

Louis P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P

Hier kan jy rus.

Waarde vir geld. Mal oor die braaiplek as dit koelerig is. Sal definitief weer gaan.

Cindyre C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindyre C

'n Plek waar jy kan rus.

Baie mooi en rustige plek. Kon behoorlik afskakel en ontspan. Nie te ver van al die aktiwiteite in die omgewing nie.

Sune B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sune B

Lekker plek om oor te slaap vir een aand terwyl jy rond reis.

Sien sterre.

Maryna P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maryna P

Gerieflike blyplek en goed ingerig.

Lekker gebly in 'n rustige omgewing.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsrivier-plaas, Witelsbos, 6304, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4YWJlMGZlLTM0NTctNGQ2Mi05NjljLWRmZTVhMGFmYWM5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Elandsrivier Farm Witelsbos 6304 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.985839697248 24.040434367088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang