Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandsrivier Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsrivier-plaas, Witelsbos, 6304, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Elandsrivier Guest House lê in die hartjie van die Tsitsikamma en bied gehalte-gastehuisverblyf. Hiér kan jy die lewe op 'n suiwelplaas eerstehands ervaar! Die plaas bied asemrowende uitsigte op die Tsitsikamma-berge, inheemse woud en plantasies.

Die gastehuis het 5 selfsorg-kamers. Elke kamer het 'n kombuis en 'n badkamer, en daar is sekere DStv-kanale en braaigeriewe op die voorste stoep. Gaste wat vroeg uit die vere is, kan soggens die ongelooflike sonsopkoms geniet en die melkery kan bedags besoek word op versoek. Daar is 'n dam op die perseel waar gaste kan baarshengel en gaste kan ook luilekker langs die swembad lê.

Die area bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos die Tsitsikamma Nasionale Park, Tsitsikamma Falls Adventures, segway-toere, swartwater-tjoepry, rekspring by die Bloukransbrug, Tsitsikamma Wolf Sanctuary, Die Groot Boom, verskeie staproetes, Monkey Land, Birds of Eden, Jukani Wildlife Sanctuary, gholflandgoedere, Fijnbosch Hoek Kaasplaas, boomtoptoere, Tenikwa Wildcat Sanctuary en die Lawnwood Snake Sanctuary.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Natasja D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Dis baie netjies. Was mal oor die privaat onderdak braai plek wat elke eenheid het.
Jan 2024
Lieb S
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, well-equipped, and highly recommended. Elandsrivier Guest House is the perfect place to stay if you want to explore the su...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Ronel G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige plaas omgewing - nie te ver van al die sienswaardighede af nie. Ons het baie lekker gebly - dis 'n plaasatmosfeer, baie rustig. Die plekkie he...
Sien meer
Des 2023
Liezel T
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, rustig, kos vir die siel. Die aanwysings na die verblyf was akkuraat. Die tydjie daar was heerlik en ek sal graag weer na Elandsrivier Guest H...
Sien meer
Aug 2023
Karen D
5.0
Pragtige plek met alles wat jy nodig het. Die eienaars is super vriendelik en help met als wat nodig is. Vir iemand wat alleen gereis het, het ek te a...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Elandsrivier-plaas, Witelsbos, 6304, Oos-Kaap
  • Gaste dink Elandsrivier Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsrivier-plaas, Witelsbos, 6304, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4YWJlMGZlLTM0NTctNGQ2Mi05NjljLWRmZTVhMGFmYWM5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Elandsrivier Farm Witelsbos 6304 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.985839697248 24.040434367088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang