Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandsrug Kuierhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Elandsrug Plaas Erfdeel 7, Bland's Drift, 6505, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Elandsrug Kuierhuis is 'n privaat en knus selfsorghuis op die eienaar se plaas in Bland's Drift, buite Mosselbaai. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n stil wegbreek aangesien dit in die hartjie van die berge is en perfek is vir natuurliefhebbers wat op soek is na rustige verblyf.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 ekstra gaste, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n houtvuurwarmbad, 'n Weber-braai en uitsigte oor die omgewing. Die huis gebruik sonkrag, en onderdakparkeerplek op die perseel is ook beskikbaar. Die huis is sowat 44 km vanaf Mosselbaai en 37 km vanaf Albertinia waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Jacuzzi
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Izette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • N2, Elandsrug Plaas Erfdeel 7, Bland's Drift, 6505, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Elandsrug Plaas Erfdeel 7, Bland's Drift, 6505, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12a35dc413bf65d6aafee23d1f3307ccd0f3a69b120149571462c35001c280e17cc410eccc208be274ad4d13457ac703ebc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense N2 Elandsrug Farm Portion 7 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -34.133064311749 21.763912610623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang