Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandsrug Verblyf

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Elandsrug Plaas Erfdeel 7, Bland's Drift, 6505, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Elandsrug Verblyf is 'n privaat selfsorgkothuis op die eienaar se plaas in Bland's Drift, buite Mosselbaai. Hierdie eenheid is 'n goeie keuse vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige ontsnapping weg van die stadsgewoel.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank vir 2 bykomende gaste en 'n binnebraai, terwyl die kombuis toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware en 'n etenstafel. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en 'n onderdakstoep wat oor die berge uitkyk. Hierdie eiendom is in die hartjie van die berge geleë en is perfek vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n eiendom wat 'n rustige verblyf bevorder. Dit is ongeveer 44 km vanaf Mosselbaai en 37 km vanaf Albertinia geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Jacques A
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Dit was baie lekker. Mooi uitsig en beslis baie goeie diens van eienaars.
Aug 2024
Faizel P
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie tyd gehad. Definisie van werkbreek! Baie lekker tyd gehad.
Apr 2024
Teon B
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het baie goed hier gerus. Die huisie is knus en gemaklik. Baie lekker, baie rustig.
Feb 2024
Rowan H
Saam met lewensmaat
4.6
Excellent stay. Very peaceful and quiet. The hosts made us feel very welcome, and nothing was too much trouble.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Andre D
Saam met lewensmaat
4.4
Dit het die siel goed gedoen in die natuur. Die naweek was baie rustig in die natuur. Het lekker gaan stap.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Izette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • N2, Elandsrug Plaas Erfdeel 7, Bland's Drift, 6505, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elandsrug Verblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Elandsrug Plaas Erfdeel 7, Bland's Drift, 6505, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7249b3ba2584121e8a78890d8ca7aee4166283a7362bd4c964cb081c9abe08a227bf558235a05f43828fa9f361d915f5e163?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 N2 Elandsrug Farm Portion 7 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.139438438679 21.736077062735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang