Elandsvlei Estate Farmhouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Macouwpan Plaas, 165, KR, Mookgophong, 0560, Limpopo
- Vanaf R6 700 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Elandsvlei Estate Farmhouse bied selfsorgverblyf en is op ’n privaat landgoed ongeveer 44 km vanaf Mookgopoing. Hierdie plaashuis is die perfekte plek vir ’n groot groep mense om in privaatheid te ontspan tussen die mooi Afrika-wildlewe.
Dié plaashuis wat in ’n Afrika-styl ontwerp is bied verblyf aan tot 12 gaste en beskik oor 5 luukse suites met en suite-badkamers. Al die slaapkamers is verbind aan die hoof-sitarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamers het elk ’n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, die vierde slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en ’n stapelbed. Die en suite-badkamers het elk ’n stort of bad.
Die goed toegeruste kombuis het ’n dubbelyskas, ’n groot gasstoof met ’n oond, ’n mikrogolfoond en ander toerusting en toebehore om te gebruik. Die sitarea lei na die hoofvermaakarea, waar daar ’n onderdakbraai is wat lei na die plonspoel. Daar is ’n tweede opelugbraai en vuurmaakhout word voorsien.
Die plaashuis is op ’n 3000 hektaar privaat wildplaas tussen Mookgphing en Vaalwater en daar is kameelperde, buffels, elande, koedoes, gemsbokke, sebras en wildebeeste. Die pragtige ligging in die berge het baie paadjies vir voetslaan, draf en bergfietsry. Gaste kan in die landgoed se damme visvang, waar daar tipalia, brasem en katvisse is.
Gaste wat ’n vierwielmotor, ATV of veldmotorfiets het kan self rondry. Gaste wat dit wil doen moet asb. eers op ’n wildrit met ’n gids gaan, om die uitleg van die eiendom te leer ken.
Wildritte kan teen ’n ekstra fooi per persoon gereël word. Dit sluit 2 ure se wildkyk, asook skemerkelkies en eetgoed in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
- Frans
- Spaans
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Nicolas Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 28
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Macouwpan Plaas, 165, KR, Mookgophong, 0560, Limpopo
- Gaste dink Elandsvlei Estate Farmhouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Macouwpan Plaas, 165, KR, Mookgophong, 0560, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang