Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elandsvlei Estate Luxury Tent

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Macouwpan 165 KR, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elandsvlei Estate Luxury Tent is ’n privaat en afgesonderde tentstaanplek op ’n 3000 hektaar privaat wildreservaat. Hierdie romantiese selfsorgwegbreek bied ’n rustige ontsnap na die bos tussen die pragtige landskappe en Afrika se wildlewe.

Hierdie tentstaanplek, wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is, is op stelte en bied verblyf aan 2 volwassenes. Die tent het ’n koninggrootte-bed, ’n laaikas en ’n stoel. Dit lei na die sondek waar daar ’n ingeboude-braai, etenstafel en gerieflike sonstoele is. Die dek bied ’n uitsig oor die bosveld en die dam.

Langs die tent is daar ’n steeneenheid, waar daar 1 badkamer met ’n warmwater-stort, wasbak en toiet is. Hierdie steeneenheid het ook ’n goed toegeruste kombuis wat ’n yskas, gasoond, stoof en sekere eetgerei en breekware het. Daar is ’n braaiput op ’n heuwel wat ’n kort entjie se stap vanaf die tent is. Vuurmaakhout word voorsien.

Hierdie pragtige ligging in die berge het verskeie paadjies wat ideaal is vir voetslaan, draf en bergfietsry. Daar is ongeveer 100 km se paaie van verskillende moeilikheidsvlakke wat verken kan word. Elandsvlei Estate het baie wildlewe, insluitend kameelperde, buffels, elande, koedoes, gemsbokke, sebras en wildebeeste. Elandsvlei Estate het damme waar daar visgevang kan word en gaste kan probeer om baars-, kurper-, tilapia- en katvisse te vang.

Wildritte is ook teen ’n ekstra koste per persoon beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Martin B
Saam met lewensmaat
5.0
Could not have picked a better spot than the luxury tent. Took my wife there for our 50th wedding anniversary (stayed for 5 days), best...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Caroline B
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning farm for peaceful breakaway. The farm is in a beautiful area, dams, grasslands, ravines and forest. Plentiful game and huge va...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Carl V
Saam met lewensmaat
4.8
Wonderlike rustige atmosfeer in die hart van die bosveld. Uitstekende ligging. Vat 4x4. Dit was pragtig.
Jun 2024
Garrard R
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker privaat ligging. Die natuur is pragtig. Ons het die rustigheid geniet. Ons het heerlik ontspan en in die dam geswem. Die hitte was ondraaglik e...
Sien meer
Nov 2023
Brian V
Saam met lewensmaat
5.0
Serenity. Nicolas was helpful and accommodating. The property is well-maintained and peaceful. You are one with nature when staying at ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicolas Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Plaas Macouwpan 165 KR, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Elandsvlei Estate Luxury Tent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Macouwpan 165 KR, Mookgophong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2e431dc3e399d8bf5ef230b684dc2ef14be44f5f88f2a5c65e8f102b4a07ee0ddda64999433b63a053cfbac1b7620944a53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Farm Macouwpan 165 KR Mookgophong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.282873 28.404824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang