Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elangeni Holiday Resort

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Wilma V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Ontspan in 'n rustige stil omgewing. Ons was 3 vriendinne wat ons kuier by Elangeni baie geniet het. Dit was stil en rustig, die personeel vriendelik en behulpsaam. Behuising netjies, skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanelea N
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Safe, secured, and neat. It was a great experience. I would stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie K
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

Rustig en vredevol. Die omgewing is pragtig. Die verblyf is basies, maar netjies en baie geskik vir familie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Lekker gebly net die plug in die kombuis wat gepla het. Een probleem wat ek wil uitwys. Die leiding of multiplug in die kombuis was nie daar nie. Om water te kook moet die ketel op die vloer ingeplug word. Sit asb. permanente extensions of 'n plug in.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Lieflike kampering. Pragtige omgewing en kampeerplekke. Volop koelte en groen gras. Ongelukkig koue storte.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.0
Apr 2023

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Nov 2023

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Hanlie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.2
Des 2023

Nie wat ons verwag het nie. Terleurgesteld. Ongelukkig nie. Daar was 'n kragprobleem en alhoewel dit nie die oord se skuld was nie, verwag mens steeds dat hulle jou sal tegemoetkom met yskasgeriewe, warm water en 'n kragopwekker.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Adele R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2022

Heerlik, rustig, netjies, vriendelik, homely atmosfeer. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Roland G
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Okt 2021

Ok. Not bad. Nothing special. Nice for an overnight stay. Owners were very friendly. Location was a bit run down and Koedoe huts are too close together. If the Koedoe huts were to all be booked out at the same time there would be insufficient space for all the visitor's cars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 402 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 06:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sycamore N4, Elandsvallei, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa38181a476492ee362d214ee0328add29ee6164e66494518e18e0a42861966a2a966be8a6e4bc29db52c42c1e431cf3d85c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 21 5 1 4 N4 Sycamore Elands Valley 1195 Mpumalanga 021 201 8901 06:00-18:00 10:00 -25.596244402383 30.446556508541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang