Elangeni Holiday Resort
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Vanelea N - Mrt 2024
Algehele gradering
Safe, secured, and neat.
Kotie K - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en vredevol.
Jaco P - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gebly net die plug in die kombuis wat gepla het.
Johan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Lieflike kampering.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Hanlie V - Des 2023
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie. Terleurgesteld.
Adele R - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig, netjies, vriendelik, homely atmosfeer.
Roland G - Okt 2021
Algehele gradering
Ok. Not bad. Nothing special.
Mandi B - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderful relaxing time in beautiful surroundings
Elangeni Holiday Resort se terugvoer
Hallo Mandi
Thank you for your review.
When your are on holiday, I want to make sure that you enjoy every minute of your vacation.
see you soon
Alta
Elangeni Holiday Resort
Louis L - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig, vriendelik, ontspannend.
Elangeni Holiday Resort se terugvoer
Hallo Louis
Baie dankie vir jou kommentaar.
Hoop om julle weer by ons te sien
Lekker dag
Groete
Alta
Elangeni Vakansie Oord
Michelle D - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike rustige naweek wegbreek.
Lees meerElangeni Holiday Resort se terugvoer
Hallo Michelle
Baie dankie vir jou kompliment,
Elkeen kort 'n lekker rus in hierdie deurmekaar jaar en dit is ons werk hier by Elangeni om seker te maak julle kry dit.
Sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Alta
Heleen V - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
Erna T - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik, rustig, luuks met N4-verkeer in agtergrond.
Riana V - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ervaring en ons sal beslis weer die oord besoek.
Elmarie J - Des 2016
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ervaring saam met familie.
Christa B - Jun 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam, goed toegerus en sal dit definitief aanbeveel.
Elangeni Holiday Resort se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Jul is enige tyd weer welkom. Geruste feesgety vir jul. Groete Elangeni Bestuur.
Riaan H - Des 2016
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Elangeni Holiday Resort se terugvoer
Baie dankie vir u terug voer. Hoop jul het 'n wel verdiende rus gedurende die fees seisoen. Groete Elangeni Bestuur.
Eugene T - Jun 2015
Algehele gradering
Very quiet and wonderful.
Elangeni Holiday Resort se terugvoer
Hallo Eugene,
Thank you very much for your positive rating on Elangeni.
You are most welcome any time.
Kind Regards
Joey Labuschagne
Resort Management
Kobus K - Sep 2015
Algehele gradering
Twee aande gebly en weer was heerlik.
Lees meerElangeni Holiday Resort se terugvoer
Hallo Kobus,
Ek is jammer dat die verkeer jou gepla het. Ongelukkig is daar bitter min wat ons as Oord Eienaars daaraan kan doen.
Ek het die braaier probleem aangespreek, en ander sisteme is in plek gesit om soortgelyke insidente te voorkom. Jammer
hieroor.
Die gloeilampe is n probleem want sommige mense wil sagter ligte in die sitkamer he en haal party gloeilampe uit.
Ander versoek sterker ligte soos jyself. Daar sal in die toekoms 2 ligte in die sitkamer wees een sagte een
en dan die daklig met 4 gloeilampe.
Dankie vir jou ondersteuning
Joey Labuschagne
Oord Eienaar
- Kapasiteit: 402 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 06:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sycamore N4, Elandsvallei, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang