Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elberfeld Karoo Lekkerte

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R58, Elberveld, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 450 per nag, vir 15 mense

Beskrywing

Elberveld Karoo Lekkerte is 'n selfsorghuis tussen die Karooberge waar gaste tyd in die natuur kan deurbring en blywende herinneringe saam met hul geliefdes kan skep. Die huis word deur die Karoo-natuurskoon omring en bied 'n panoramiese uitsig op die ruwe berge vanaf elke venster.

Die huis bied slaapplek aan 15 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 2 oop areas met onderskeidelik 'n dubbelslaapbank en 'n enkelbed. Die aparte badkamer word gedeel en het 'n stort, wasbak en 'n toilet, asook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis het 'n lieflike stoep met sitplek en 'n uitsig oor die pragtige dam. Of 'n mens nou op die oewer stap of bloot die rustige atmosfeer en natuurskoon geniet, die dam is die middelpunt van ontspanning.

Die huis bied maklike toegang tot staproetes en perdry-avonture sodat gaste die Karoo kan verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 15 mense 5 Slaapkamers 2 Leefareas 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Peter B
Gesin met tieners
5.0
Awesome Karoo vibes! Loads of space! Main is boss!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Johann D
Gesin met klein kinders
5.0
Ons gesin het die plaasverblyf ongelooflik geniet. Ons het bloot oornag verblyf gesoek, maar ons sal beslis 'n volgende keer hierdie deel van ons vaka...
Sien meer
Des 2024
Louise M
5.0
Lieflike plaashuis met pragtige uitsigte. Ons het oor Kersfees 'n wonderlike tyd in hierdie pragtige, ruim plaashuis deurgebring. Dit is uitstekend to...
Sien meer
Des 2024
Johannes G
Saam met vriende
5.0
5 ster verblyf, diens, en ervaring in die Oos-Kaap. Absolute gem. Ek skryf maar in Afrikaans in die hoop dat meer mense dit lees. Die p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Theunis K
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik, goed toegerus en mooi! Tweede keer in minder as 2 weke, en weereens onsself geniet en gemaklik oorgeslaap. Gasvrou het nie geskroom om te he...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marisa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • R58, Elberveld, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Gaste dink Elberfeld Karoo Lekkerte het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 4 450
per nag, vir 15 mense
Vanaf
Vanaf R 4 450
per nag, vir 15 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R58, Elberveld, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c76afd835d341b2f7355f25ab8a3b9a93195c8d5e1ef7a140f603a3af43eda556fdee4717694c51f038adad63f500d23955?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 450 per nag, vir 15 mense 6 5 1 5 R58 Elberveld 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -30.824354922239 26.020056535304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang