Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ElBus

Tentekamp

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gwenivere R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Gesellige familie kuier met die beste geriewe. Beste glamp nog! Ons het die verblyf vreeslik geniet. Baie gemaklik en gee mens alles wat jy nodig het. Die kinders het die ervaring baie geniet. Pragtige uitsig, rustig en die warm bad was 'n treffer. Linda het seker gemaak ons het alles en ons op hoogte gehou met padwerke en lekker plekke om te besoek op die eiendom en naby. Dit was een vir die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Beste, mooiste, lekkerste plek! Die verblyf was amazing! Ons het baie lekker gebly en gerus. Was baie beder deur die gasvrou en als was perfek en gemaklik - die buite stort is 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
ElBus
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Casper. Ons is bly dat julle lekker gekuier het by ons op die plaas.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 4 van 174, Hoekwil, George, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9422131910b68baaebdf4ff8119f8016ed904253fe7e613eceb5080cc7f6d19d60ef30f63d6dfcc25691994317f51989747?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Portion 4 of 174 Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.939325229248 22.689509562365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang