Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ElBus

Tentekamp
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 4 van 174, Hoekwil, George, 6538, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

ElBus is 'n bekoorlike glamping-ervaring op 'n plaas in Hoekwil. Dié eenheid het slaapplek vir 6 volwassenes.

Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank binne die bus, en 2 daktente, elk met sy eie dubbelbed ingerig. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet langs die bus, en 'n unieke en privaat buitestort, wat 'n verkwikkende ervaring onder die oop lug bied, wat die elemente heeltemal omhels. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Gaste kan hul maaltye in 'n onderdak-eetarea buite geniet, waar hulle die vars plaaslug kan geniet terwyl hulle al fresco eet. Braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die dek lei na 'n houtvuurbad met asemrowende berguitsigte en welige groen landskappe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Die buitengewone motorhuis wat in 2022 vir 'n VIA-televisieprogram vervaardig is, het die kreatiewe insette van die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Elvis Blue, vertoon.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet
Badkamer 3

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Erfdeel 4 van 174, Hoekwil, George, 6538, Wes-Kaap
  • Gaste dink ElBus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 4 van 174, Hoekwil, George, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9422131910b68baaebdf4ff8119f8016ed904253fe7e613eceb5080cc7f6d19d60ef30f63d6dfcc25691994317f51989747?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Portion 4 of 174 Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.939325229248 22.689509562365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang