Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eldorado 60

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg, Eldorado 60, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Eldorado 60 bied gaste 'n knus selfsorghuis vir tot 6 mense in Oudtshoorn.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde 'n stapelbed het. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word vir gerief voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan ontspan in die sitkamer wat na 'n onderdakstoep oopmaak.

'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar vir parkeerplek, en troeteldiere is welkom met vooraf reëlings. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad.

Oudtshoorn bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die wêreldbekende Kongo-grotte, die Cango Wildlife Ranch en Cango Volstruisplaas. Voetslaan, stap, bergfietsry en 4x4-roetes kan ook in die omgewing verken word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Parkweg, Eldorado 60, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eldorado 60 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg, Eldorado 60, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d3173c12885cdf001345605c9fa3d115b876b6e2e98e52cdbd664ff5e2540758ee613afef25a67ddb1b3dc27224aad3fe3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Park Road Eldorado 60 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.58365278444 22.193314875085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang