Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eldorado Private Collection

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 199 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Michelle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Exquisite accommodation for any occasion. Verblyf by EPC was aanbeveel deur goeie vriende. Die plek was netjies, die air conditioner het baie goed gewerk en die geriewe het definitief die naweek goed afgerond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jermaine F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderful and endearing. Beautiful, clean. Private pool was a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen M
1 nag
5.0
Jan 2025

Comfortable and well maintained unit. Well designed and comfortable unit with everything that we needed. Appreciated the summer bed linen. The private pool (shared by 4 units) was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bert
Eldorado Private Collection
Dear Colleen, Thank you for your positive review. We appreciate your feedback and look forward to welcoming you back to El Dorado in the future. Kind regards, El Dorado Management

Bernica K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties. Dit is elke sent wat jy betaal werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bert
Eldorado Private Collection
Geagte Mev Kampher, Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons is baie bly om te hoor dat u die verblyf by ons geniet het. Hoop om u in die toekoms terug te verwelkom. Vriendelike groete, El Dorado Private Collection Bestuur

Wilma V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Rustig en genotvol. Baie lekker, dankie, ek gaan beslis weer daar bly. Dit is lekker naby alles geleë.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bert
Eldorado Private Collection
Goeie middag Wilma, Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons hoop om u in die nabye toekoms by ons terug te verwelkom. Vriendelike groete, El Dorado Bestuur

Deidre K
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Eenheid in netjiese en veilige omgewing, maar versorging van beddegoed was swak. Eenheid is mooi, maar eienaars sal die 'housekeeping' moet aanspreek. Linne was nie vars nie en geen bo-laken op bed. Comforter was ook nie omgeruil nie. Moes lank na 14:00 wag om in te boek en skoonmaker was nog nie klaar toe ons wou ingaan nie. Buitemeubels was vuil en asbak was ook nie skoongemaak nie - ons is nie eers rokers nie. Teleurstellend.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Bert
Eldorado Private Collection
Geagte Deidre, Baie dankie vir die terugvoering oor julle verblyf by El Dorado Private Collection. Ons vra nederig om verskoning vir die ongerief wat veroorsaak is deur die personeel se versuim om standaarde te handhaaf. Ons het die kwessie met alle betrokke partye bespreek en so ook die nodige waarskuwings uitgereik dat sulke diens nie geduld word nie, want dit is nie hoe ons besigheid doen by El Dorado nie. Hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom. Groete El Dorado Private Collection Bestuur

Beverley S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekend, sal weer teruggaan. Was 'n baie lekker verblyf, stil en relaxing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bert
Eldorado Private Collection
Geagte Beverley, Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle lekker by ons gebly het. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom! Groete El Dorado Private Collection Bestuur

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlike verblyf. Baie lekker gebly. Alles wat nodig is, is daar. Vriendelike ontvangs. Die swembad agter ons eenheid was welkom op 'n baie warm dag. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bert
Eldorado Private Collection
Geagte Mnr De Beer, Baie dankie vir die terugvoering, ons is baie bly dat u lekker by ons gebly het! Hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom. Vriendelike groete, El Dorado Private Collection span

Talita M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Gerieflike, goed toegeruste verblyf met alles wat nodig is. Ons het baie lekker gebly by Eldorado Private Collection. Die plek was maklik om te vind en om by in te boek na al die volledige aanwysings wat gestuur is. Die eenheid was baie skoon en netjies en goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n rustige verblyf. Die gebruik van die swembad was 'n bonus om lekker in af te koel op 'n warm dag. Wilma het onmiddellik op alle navrae gereageer en was meer as tegemoetkomend om te verseker dat ons lekker gekuier het. Ek kan die plek beslis aanbeveel en sal graag in die toekoms weer daar wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nordic Saga Investments G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Comfortable, spacious, clean - lovely place! Comfortable, spacious and perfectly situated. Had everything we needed and more, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 199

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Park-weg en Van der Riet-straat, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a1d0282f888617b05ed75527b8bdd66a0712704c8f261f502bf4bbb35c39b9abdaf09053724588cec3bc5ba1ca8344acf1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 199 5 1 5 Cnr Park Road & Van der Riet Str Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.582412185689 22.193874839287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang