Eldorado Private Collection
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 187
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Esta S - Aug 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflike verblyf.
Manny D - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker!
Eldorado Private Collection se terugvoer
Goeie more Manny,
Baie dankie vir jou terugvoer en ek is bly julle julle verblyf geniet het.
Volgende keer moet jy ons asb. net laat weet as julle enige probleme met die TV of enigiets anders ondervind sodat ons dadelik daaraan aandag kan gee.
Mag julle 'n goeie jaar hê.
Vriendelike groete,
Wilma
Eugene G - Mei 2024
Algehele gradering
Very enjoyable.
Ronnie M - Apr 2024
Algehele gradering
Veilige en baie gerieflike blyplek geskik vir meer as net oornagverblyf.
An-janette P - Feb 2024
Algehele gradering
Our stay was a seamless and stunning experience.
Elton S - Jan 2024
Algehele gradering
Would go back there any time.
Lida-mari H - Jan 2024
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Anel V - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker in Klein Karoo verblyf.
Sally C - Mrt 2024
Algehele gradering
Safe and secure.
Rozanne R - Apr 2024
Algehele gradering
Definitely recommended and we will be back in the future, God-willing.
Gadija A - Jan 2024
Algehele gradering
My stay was relaxing and enjoyable.
Charne D - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was gerieflik en alles wat ons nodig gehad het was daar.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Beste Charne
Ons is bly dat julle lekker gebly het en sien uit om julle weer terug by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Jounel
Ramonia S - Des 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Marachiate A - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties, rustig en betroubaar.
Isabel B - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Jenny T - Jul 2023
Algehele gradering
Ideal and secure.
Madeleine V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gesellige plekkie.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Beste Madeleine
Ons is bly jul het lekker gebly en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by ons.
Groete
Jounel
Shane R - Jun 2023
Algehele gradering
Comfortable and great professional service.
Berna B - Jun 2023
Algehele gradering
Die gasvryheid is wonderlik.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Beste Berna
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by ons.
Groete
Jounel
Irma S - Apr 2023
Algehele gradering
Absolute plesier!
Eldorado Private Collection se terugvoer
Beste Irma
Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het, ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by ons.
Vriendelike groete
Jounel
Phillip P - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed toegerus en verseker 5 sterre werd!
Eldorado Private Collection se terugvoer
Beste Phillip
Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by ons.
Vriendelike groete
Jounel
An-janette P - Feb 2023
Algehele gradering
It was the perfect place to stay in Oudtshoon.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Dear An-Janette, we are glad that you enjoyed your stay with us and looking forward to welcome you back again. Regards. Jounel
Marco P - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Beste Marco
Ons is bly jul het jul tyd by ons geniet, ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by ons.
Groete
Jounel
Marisa H - Feb 2023
Algehele gradering
Convenient, neat, clean.
Natasha K - Jan 2023
Algehele gradering
Het baie veilig gevoel.
Susan W - Jan 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Tania P - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige, netjiese plek. So mooi ingerig met alles wat mems nodig het.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Beste Tania
Ons is bly jul het lekker gebly en dat ons dit gemaklik kon maak vir die kinders. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by ons.
Groete
Jounel
Henk T - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Eldorado Private Collection se terugvoer
Beste Henk
Ons is bly jul het lekker gebly en sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by ons
Groete
Jounel
Linda H - Mei 2023
Algehele gradering
Cycling event.
Brendolene C - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful place to stay and close to everything.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Dear Brendolene
We are glad you had enjoy your stay with us and looking forward to welcome you back again.
Regards
Jounel
Kobus L - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles was goed en netjies. Goeie diens.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Beste Kobus
Ons is bly dat jul lekker gebly het, en sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Groete
Jounel
Gerrith C - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Martin W - Des 2023
Algehele gradering
Was 'n wonderlike tydjie.
Tania S - Apr 2023
Algehele gradering
Accommodation was great. Daily room cleaning service a definite bonus.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Dear Tania
We are glad you had enjoy your stay with us. We are looking forward to welcome you back again.
Kind regards
Jounel
Natasha D - Des 2023
Algehele gradering
We had a good time in Oudtshoorn.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Dear Natasha,
Thank you for your feedback. However, it took me by surprise as you never mentioned anything to me or my staff who serviced your unit daily, except for Christmas day. I went back and checked your WhatsApp messages and voice calls. You only phoned me once and I returned your call just over an hour later. I left a message and apologised for missing your call. You then replied that I must not stress, you are sorted. At no stage did you ever mention any of the above problems during your four day stay. I am so sorry that we never knew how you felt during your stay, as we could have solved your problems easily.
Regards,
Wilma
(Owner of Eldorado Private Collection)
Gabby L - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflike plekkie.
Barnus V - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en ligging is goed.
Azetta D - Nov 2022
Algehele gradering
Baie netjiese akkommodasie met als beskikbaar en 'n goeie ligging.
Denver S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies, ligging goed, baie rustig.
Lee-kayla L - Okt 2022
Algehele gradering
It was amazing.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Dear Devandre, we glad you enjoy your stay with us and are looking forward to welcome you back. Kind regards, Jounel.
Elize S - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie netjies en heerlik om daar te oornag.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Beste Elize
Ons is bly dat julle lekker gebly het en ons voldoen het aan julle behoeftes. Ons sien uit om julle weer by te ons kan verwelkom.
Groete
Jounel
Carmen P - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was 'n lekker knus plek.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Beste Carmen
Ons is bly dat julle lekker gebly het. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Groete
Jounel
Jennifer V - Jun 2022
Algehele gradering
Ongelooflike vriendelike omgewing om rus vir jou siel te kry, in die pragtige, skoon oudshoorn.
Elizabeth N - Mei 2022
Algehele gradering
Baie skoon, goed ingerigte, gerieflike verblyf.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Beste Elizabeth
Ons is bly dat julle lekker gebly het by Eldorado Private Collection. Ons sien uit om julle terug te verwelkom.
Groete
Jounel
Lizette O - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtig, ruim, skoon. Baie goed geleë en baie goed toegerus.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Beste Elizabeth
Ons is bly dat julle so lekker gebly het. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom by ons.
Groete
Jounel
Petro M - Mrt 2022
Algehele gradering
Topgehalteverblyf met uitstekende diens in 'n baie netjiese, moderne eenheid met alle noodsaaklike geriewe tot ons beskikking.
Meagan P - Apr 2022
Algehele gradering
Secure, neat apartment. Fully equipped.
Zelda K - Feb 2022
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het vir die naweek.
Rinette B - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige verblyf!
Eldorado Private Collection se terugvoer
Beste Rinette,
Ons is bly julle het lekker gebly en sien uit daarna om julle terug te verwelkom by ons.
Groete,
Jounel
Danielle E - Jan 2022
Algehele gradering
The stay was pleasant and the air conditioning was welcome.
Rina S - Jan 2022
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Matthew J - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustig, veilige omgewing, verblyf fantasties, gerieflike slaapgeriewe. Diensdames baie vriendelik.
Ricardo P - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld, uitstekende diens en 100% vir netheid.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Beste Ricardo
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het lekker gebly en sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Jounel
Liani S - Apr 2022
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Beste Liani
Baie dankie vir jou goeie terugvoering, ons is bly julle het lekker gebly.
Dit was lekker om julle by ons te he en sien uit na julle volgende besoek.
Groete
Jounel
Mario Martin D - Jun 2022
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en ruim. Ons het lekker gebly.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Beste Mario
Ons is bly julle het lekker gebly en sien uit daarna om julle weer terug by ons te verwelkom.
Groete,
Jounel
Reinette D - Des 2022
Algehele gradering
Gesin met 3 tieners op pad kus toe.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Beste Reinette
Ons is bly julle het lekker gebly en sien uit daarna om julle weer terug by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Jounel
André N - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Middag Andre, baie dankie vir jou terugvoer. Ek is jammer dat jy probleme met jou TV uitsending ondervind het. Gewoonlik gaan die dekodeerder outomaties aan sodra die krag na "loadshedding" weer aankom. Ons sou jou met graagte gehelp het as jy ons laat weet het dat jy probleme ondervind.
Vriendelike groete,
Wilma
Trudine A - Des 2021
Algehele gradering
Very nice and peaceful.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Dear Trudine
We are so glad to hear you had a wonderful stay. We are looking forward to welcome you back.
Jounel
Marilie V - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Heinrich N - Des 2021
Algehele gradering
Fabulous establishment, secure and family friendly.
Lianka L - Mei 2021
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het!
Charmaine B - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese naweek.
Anel V - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon, veilig en netjies.
Chesley M - Sep 2021
Algehele gradering
Good.
Syntiche C - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige plek.
Bianca W - Des 2020
Algehele gradering
Sal dit beslis aanbeveel!
Anri D - Des 2020
Algehele gradering
Amazing stay!
Bianca D - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Zeldre S - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly
Chris B - Aug 2020
Algehele gradering
Puik! Puik! Puik!
Morne V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Pieter D - Jan 2020
Algehele gradering
Alles was 100% reg en skoon en netjies.
Nelleke K - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Tiffany L - Jan 2020
Algehele gradering
Beautiful place.
Chris B - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekend. Netjies. Jy kan beswaarlik vir beter selfsorg-akkommodasie vra.
Natasha M - Des 2019
Algehele gradering
Super! Eenheid is nuut, skoon en het alles wat jy benodig!
Adele L - Des 2019
Algehele gradering
Wow.
Lee-ann W - Des 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly by Eldorado Private Collection.
Zinette C - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek, sal volgende keer langer bly!
Andre M - Okt 2019
Algehele gradering
Absoluut rustig.
Elizna B - Aug 2019
Algehele gradering
'n Pragtige plekkie om tuis te voel ver van jou eie huis.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Baie baie dankie vir die ongelooflike mooi complement. Dit is so lekker om dit te hoor van ons gaste. Ek is bly dat julle dit geniet het en ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.
Groete
Jounel
Natasha J - Jul 2019
Algehele gradering
Eenvoudig, maar was goed bevallen.
Carin S - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly, baie skoon en netjies.
Natasha B - Jul 2019
Algehele gradering
We had an awesome stay.
Charles S - Jun 2019
Algehele gradering
Moderne, gemaklike verblyf met 'n luukse gevoel.
Valnay B - Mei 2019
Algehele gradering
Baie rustige en onspannende atmosfeer.
Eldorado Private Collection se terugvoer
Baie dankie vir die besonderse compliment. So bly om te hoor dat julle dit so geniet het. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Franklin S - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker rustig en veilig.
Cynthia L - Mrt 2019
Algehele gradering
Sal beslis weer kom.
Henk D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker en netjies plek.
Yolanda B - Feb 2019
Algehele gradering
Lieflik en skoon. Apperklaas!
Lees meerFrancois K - Feb 2019
Algehele gradering
Rusoord vir 'n moeë reisiger!
Elize B - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Skoon, netjies en veilig. Kwaliteit linne. Baie dankie!
Andrea N - Jan 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, sou veel langer wou bly.
Linus S - Feb 2019
Algehele gradering
Super skoon. Perfekte ligging!
Rejeanne R - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Handre D - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Rene D - Des 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Christo C - Des 2018
Algehele gradering
Hierdie pragtige plek het al ons verwagtinge oortref.
Marianne V - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies. Baie bly daar was 'n aircon in.
Jackie C - Des 2018
Algehele gradering
I would highly recommend Pepper Tree unit, worthy of it's 3 stars.
Lees meerNatascha D - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, dankie.
Johanna C - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Lee W - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Die plek het my verwagtinge oortref. Dis skoon, gerieflik en word hoogs aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sias R - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Le Roux B - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderlik en uiters goed toegeruste eenheid.
Elfranco B - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Nicola L - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en modern!
Maynette D - Mrt 2018
Algehele gradering
Beautiful and blissfull experience.
Bloemfontein Multifranchise R - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Lani H - Feb 2018
Algehele gradering
Huisies is baie netjies en gerieflik ingerig.
Theuns V - Feb 2018
Algehele gradering
Als wat 'n mens nodig het.
Karien C - Jun 2018
Algehele gradering
Goed toegeruste eenheid met alles wat nodig is.
Lees meerWessel S - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustige omgewing.
George S - Apr 2018
Algehele gradering
Very good, would recommend this to all.
Sandra B - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens Wilma en puik studio no71.
Michael L - Des 2017
Algehele gradering
My ander huis.
Stuart L - Des 2017
Algehele gradering
Baie mooi
Wessel S - Des 2017
Algehele gradering
Uiters aangenaam en rustig.
Stephen P - Des 2017
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Elize W - Des 2017
Algehele gradering
Dit was rustig, baie lekke en gerieflik. Baie dankie.
Hannari L - Nov 2017
Algehele gradering
Netjies, gerieflike en veilig. Baie tevrede.
Suzane J - Des 2017
Algehele gradering
Altyd 'n groot plesier om daar te woon.
Deon R - Sep 2017
Algehele gradering
Veilig skoon en goed toegerus.
Henry R - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Jessica V - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Hannetjie F - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Anel L - Mrt 2017
Algehele gradering
Abosoluut fantasties gewees.
Sonja B - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Marieta V - Feb 2017
Algehele gradering
Was heerlik gewees.
Rickus V - Jan 2017
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Fatiegh S - Mei 2017
Algehele gradering
Ideal for overnight, all the essential were perfect.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfek vir oornagverblyf, al die basiese benodigdhede was perfek.
Maklik om te kry, perfekte plek en goeie waarde vir geld. Ek was op soek na oornagverblyf en dié plek was perfek vir 'n enkelpersoon wat reis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hendrik V - Apr 2017
Algehele gradering
Netjiese en rustige plek met als wat mens nodig het.
Wilhelm C - Feb 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Net jammer die swembad was vuil, kon nie swem nie.
Marius D - Jan 2017
Algehele gradering
Baie aangnaam en wens ons kon langer bly as net die een nag.
Pieter D - Des 2017
Algehele gradering
Ons was nog nie teleurgesteld nie.
Roy B - Nov 2017
Algehele gradering
Fijne zelfcatering accommodatie bij het centrum.
Melinda D - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige plekkie, ons het lekker gebly.
Annerie M - Jul 2017
Algehele gradering
Amazing.
Corrie J - Mrt 2017
Algehele gradering
Gerieflike en skoon verblyf.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Evanda V - Jan 2017
Algehele gradering
Orraait.
Aston K - Des 2016
Algehele gradering
Would definitely book here again.
Judy F - Des 2016
Algehele gradering
Very neat and comfortable.
Hanri P - Okt 2016
Algehele gradering
Absoluut die geld werd!
Theo O - Sep 2016
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, privaat, gemaklik, waarde vir geld.
Kobus V - Sep 2016
Algehele gradering
Was jammer ons kon nie langer bly nie.
Leon G - Jun 2016
Algehele gradering
Pragtig, skoon, netjies, voldoen aan alle verwagtinge, beslis 'n moet.
Nicolene B - Jun 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Amanda J - Mei 2016
Algehele gradering
Ons het so so lekker daar gebly.
Lees meerLiezl M - Apr 2016
Algehele gradering
Was goeie waarde en alles was mooi skoon en die bed het heerlik geslaap.
Janine R - Mrt 2016
Algehele gradering
Ongelooflik gemaklik en veilig.
Ilana K - Mrt 2016
Algehele gradering
Beeldskone verblyf in Oudtshoorn.
Lees meerAmanda S - Feb 2016
Algehele gradering
Hemelse, rustige ervaring!
Naseema I - Jan 2016
Algehele gradering
Excellent!
Emsie S - Jan 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Jessica M - Jan 2016
Algehele gradering
Secure, private and value for money.
Lees meerAlta V - Des 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelike ontvangs. Gerief van eenheid wat gediens word.
Ronita F - Jun 2016
Algehele gradering
Awesome stay, very neat and clean.
Louis H - Mrt 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, lieflike fasiliteit en sentraal geleë.
Francois G - Jul 2016
Algehele gradering
Baie tevrede en baie lekker gebly.
Hennie S - Mei 2016
Algehele gradering
Baie netjies, sal die woonplek aan enige persoon aanbeveel!
Roy B - Sep 2016
Algehele gradering
Uitstekend accommodatie, maar de sleutel was moeilijk te krijgen.
Lees meerEldorado Private Collection se terugvoer
Dear Roy & Marijke,
I am so sorry about the inconvenience.
Video Lab unexpectedly closed down and I had to make alternative arrangements where to collect the keys.
I had to quickly inform all my guests and accidentally must have missed you. We have now updated all our web sites and sends a personal email to all our guests prior to arrival.
Please accept my sincere apologies and I hope that you still enjoyed your visit.
Kind regards,
Wilma
Pieter V - Des 2015
Algehele gradering
Baie verras!
Noel B - Des 2015
Algehele gradering
Dit is soos huis van die huis af.
Vuyani C - Des 2015
Algehele gradering
Awesome.
Gustav P - Sep 2015
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig verblyf.
Sunita S - Apr 2015
Algehele gradering
We enjoyed our stay at Eldorado Private Collection.
Yvonne L - Apr 2015
Algehele gradering
Puik waarde vir geld.
Julie S - Mrt 2015
Algehele gradering
Lovely place!
Ria V - Mrt 2015
Algehele gradering
Wat meer wil mens hê?
Ronel B - Nov 2015
Algehele gradering
Netjies en baie veilig.
Willie V - Okt 2015
Algehele gradering
Ons het een nag oorgebly, die plek is werklik netjies en sal dit enige tyd aanbeveel.
Maggie H - Apr 2015
Algehele gradering
Gerieflike en ruim woonstel.
Helmine H - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Johan A - Des 2015
Algehele gradering
Baie goed en lekker!
Gerda H - Aug 2015
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflik. Lekker gebly.
Karien C - Des 2015
Algehele gradering
Ruim plekkie in 'n rustige omgewing.
Lees meerMaritza M - Des 2015
Algehele gradering
Dit was super cool.
Amanda Z - Des 2014
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker!
Gerhardus V - Des 2014
Algehele gradering
Amazing stay, excellent service.
Pieter K - Nov 2014
Algehele gradering
Lekker rustig!
Anje S - Des 2014
Algehele gradering
Baie gemaklike, netjiese plek met als wat mens nodig het.
Alett C - Des 2014
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid
Talita F - Des 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon, netjies en prakties ingerig!
Andre N - Des 2014
Algehele gradering
Great familie-verblyf.
Zureena M - Okt 2014
Algehele gradering
All logistics to the premises were accurate
Masana N - Des 2014
Algehele gradering
The venue is well kept and very clean.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Buitekantstraat en Van der Riet-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang