Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eldorado Private Collection

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 187 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Esta S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjies, skoon en gerieflike verblyf. Plek is baie mooi, netjies en skoon. Ons bly gereeld in Eldorado vir sport en was nog altyd baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manny D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie lekker! Baie dankie, die huis was mooi skoon. Alles was soos ons verwag het. Die enigste probleem was dat die DStv Saterdag glad nie gewerk het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Eldorado Private Collection
Goeie more Manny, Baie dankie vir jou terugvoer en ek is bly julle julle verblyf geniet het. Volgende keer moet jy ons asb. net laat weet as julle enige probleme met die TV of enigiets anders ondervind sodat ons dadelik daaraan aandag kan gee. Mag julle 'n goeie jaar hê. Vriendelike groete, Wilma

Eugene G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Very enjoyable. Very nice, well equipped and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Veilige en baie gerieflike blyplek geskik vir meer as net oornagverblyf. Eldorado Private Collection is ruim en is in 'n veilige netjiese kompleks geleë. Ons kuier was gerieflik en alles het gewerk (behalwe een kombuiswasbakprop wat nie gesluit het nie en hopelik nou vervang is).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

An-janette P
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Our stay was a seamless and stunning experience. As always our stay was perfect. The service was great, the place looked great, the units were well-maintained, crisp and clean. We could cool off in the pool, which was wonderful since it was so hot, and the marathon was tough. Although the WiFi was a challenge, prompt attention was given to get it resolved. Our kids loved their stay too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elton S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Would go back there any time. It was very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida-mari H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Alles wat ons nodig gehad het. Netjies, alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Lekker in Klein Karoo verblyf. Skoon, veilige gasteverblyf in 'n sentrale area. Geskik vir gesin met tieners. Braaigerief en WiFi is beskikbaar. Veilige parkering. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sally C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Safe and secure. Great 1-night stay, everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Definitely recommended and we will be back in the future, God-willing. What an amazing stay at Eldorado Private Collection. Its location was so conveniently located and central. Units are well taken care of and very modernised. It had everything we needed. I am happy to say that the pics are a true reflection of our unit we stayed in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 187

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 270
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 270
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Buitekantstraat en Van der Riet-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a1d0282f888617b05ed75527b8bdd66a0712704c8f261f502bf4bbb35c39b9abdaf09053724588cec3bc5ba1ca8344acf1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 270 per nag (plek vir 2) 187 5 1 5 Cnr Buitekant Str & Van der Riet Str Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.582412185689 22.193874839287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang