Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eldorado Private Collection

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Park-weg en Van der Riet-straat, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Eldorado Private Collection in Oudtshoorn het luukse woonstelle wat ideaal vir oordeelkundige vakansiegangers of sakereisigers is.

Eldorado se eenhede is volledig toegerus en het slaapplek vir 1 tot 4 gaste in 5 enkel-eenhede, of ateljees, en 2 tot 6 gaste in 'n tweeslaapkamereenheid. Gaste kan kies tussen koninggrootte- en enkelbeddens. Al die eenhede is volledig toegerus vir selfsorg en het sitareas en kombuisies.

Geriewe in die kamer sluit 'n DStv-hotelpakket wat al die sportkanale insluit, lugversorging en gratis WiFi (in die ateljees) in.

Ander geriewe sluit veilige onderdakparkeerplek, 'n privaat tuin met braaigeriewe en 'n swembad op die perseel in.

Kom kuier en jy sal sommer gou verstaan hoekom so baie mense telkemale terugkeer!

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 199 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Michelle G
Saam met lewensmaat
5.0
Exquisite accommodation for any occasion. Verblyf by EPC was aanbeveel deur goeie vriende. Die plek was netjies, die air conditioner het baie goed gew...
Sien meer
Jan 2025
Jermaine F
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful and endearing. Beautiful, clean. Private pool was a bonus.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Colleen M
5.0
Comfortable and well maintained unit. Well designed and comfortable unit with everything that we needed. Appreciated the summer bed lin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Bernica K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit is elke sent wat jy betaal werd.
Jan 2025
Beverley S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, sal weer teruggaan. Was 'n baie lekker verblyf, stil en relaxing!
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 199

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoek van Park-weg en Van der Riet-straat, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eldorado Private Collection het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Park-weg en Van der Riet-straat, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a1d0282f888617b05ed75527b8bdd66a0712704c8f261f502bf4bbb35c39b9abdaf09053724588cec3bc5ba1ca8344acf1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 199 5 1 5 Cnr Park Road & Van der Riet Str Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.582412185689 22.193874839287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang