Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eldorado Private Collection

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Buitekantstraat en Van der Riet-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Eldorado Private Collection in Oudtshoorn het luukse woonstelle wat ideaal vir oordeelkundige vakansiegangers of sakereisigers is.

Eldorado se eenhede is volledig toegerus en het slaapplek vir 1 tot 4 gaste in 5 enkel-eenhede, of ateljees, en 2 tot 6 gaste in 'n tweeslaapkamereenheid. Gaste kan kies tussen koninggrootte- en enkelbeddens. Al die eenhede is volledig toegerus vir selfsorg en het sitareas en kombuisies.

Geriewe in die kamer sluit 'n DStv-hotelpakket wat al die sportkanale insluit, lugversorging en gratis WiFi (in die ateljees) in.

Ander geriewe sluit veilige onderdakparkeerplek, 'n privaat tuin met braaigeriewe en 'n swembad op die perseel in.

Kom kuier en jy sal sommer gou verstaan hoekom so baie mense telkemale terugkeer!

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 190 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf. Baie lekker gebly. Alles wat nodig is, is daar. Vriendelike ontvangs. Die swembad agter ons eenheid was welkom op 'n baie warm dag. ...
Sien meer
Des 2024
Talita M
Saam met vriende
5.0
Gerieflike, goed toegeruste verblyf met alles wat nodig is. Ons het baie lekker gebly by Eldorado Private Collection. Die plek was maklik om te vind e...
Sien meer
Okt 2024
Nordic Saga Investments G
Gesin met tieners
5.0
Comfortable, spacious, clean - lovely place! Comfortable, spacious and perfectly situated. Had everything we needed and more, thank you...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Esta S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en gerieflike verblyf. Plek is baie mooi, netjies en skoon. Ons bly gereeld in Eldorado vir sport en was nog altyd baie tevrede.
Aug 2024
Manny D
Saam met vriende
5.0
Baie lekker! Baie dankie, die huis was mooi skoon. Alles was soos ons verwag het. Die enigste probleem was dat die DStv Saterdag glad nie gewerk het n...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 190

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoek van Buitekantstraat en Van der Riet-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eldorado Private Collection het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Buitekantstraat en Van der Riet-straat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a1d0282f888617b05ed75527b8bdd66a0712704c8f261f502bf4bbb35c39b9abdaf09053724588cec3bc5ba1ca8344acf1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 190 5 1 5 Cnr Buitekant Str & Van der Riet Str Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.582412185689 22.193874839287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang