Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eldorado Self-Catering Country House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Zain J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

A must stay when visiting Riebeek Kasteel. The host was very accommodating, friendly and was always available. The accommodation was spacious and fully equipped with everything one would need on a weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gurshwin W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Best service and the cottage has everything you need. Great value for money. The cottage has everything you need and the best host. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

'n Lekker naweek in die hartjie van Riebeeck Kasteel. Ons het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ons het baie lekker gekuier. Heerlike plek met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke L
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Uit die boonste rakke! Die eenheid was baie ruim, met pragtige dekor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liziwe X
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfection. Very clean, safe and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee P
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Heerlike kuierhuis vir groter groepe en families. Sentraal, veilig, netjies. Die plek was perfek vir ons groot groep. Die feit dat elke slaapkamer sy eie badkamer het, was 'n groot plus. Daar was aanvanklik 'n probleem met warm water en water, maar dit was blitsig uitgesorteer. Ek sal enige tyd aanbeveel vir groot groepe of families. Daar is 'n heerlike buite braai-area, hulle is nog besig met finale afwerkings, maar ons het lekker daar gekuier. Ek kan dink dat die swembad heerlik in die warm somermaande kan wees. Miskien net 'n voorstel: Daar is slaapplek vir 10 mense in die hoofhuis, die tafel in die kombuisarea is te klein vir 10 mense, miskien kan die eienaars oorweeg om 'n groter tafel daar te plaas. Dit is ongemaklik as mens wil aansit vir 'n ete en almal pas nie om die tafel nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Casey M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Great stay - value for money! Great stay! The house was rather chilly inside (there were small heaters which worked wonders), but other than that, everything was super!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Very relaxing. Had an amazing time. Excellent service, very peaceful, very spacious home. Pity my stay was very short. Most definitely will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Would definitely recommend to anyone! It was fantastic! Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heuwelstraat 11, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhMmRmODY1LTFiMDktNDU3Zi04NzFhLWVmMDE4MjViZTMyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 11 Heuwel Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.382961544341 18.902368723873

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang