Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eleazer

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 197 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Christine H
1 nag
5.0
Nov 2024

Satisfactory. A very good and convenient place to stay with everything that you are likely to require. Would benefit from a slightly softer mattress, but otherwise very happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lay your head down. And you're at peace, in clean surroundings. The attention to detail of the finest touches = brilliant. All needs are met, super hostess and stunning peaceful atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Slegs gebruik om te oornag, maar definitief voldoen dit aan die vereiste. Baie netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Peaceful. My 2nd time staying at Eleazer. Definitely recommend them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria V
1 nag
5.0
Okt 2024

Baie netjies met veilige parkering. Kamer skoon en gemaklik. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann L
1 nag
5.0
Okt 2024

Heerlik. Dit was heerlik. Alles wat nodig is, is daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etritia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Was vinnig in Worcester vir 'n naweek. Was heerlik, mooi skoon en netjies. Alles wat jy nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie aangenaam in alle opsigte. Sal beslis weer hier oorslaap. Baie lekker gebly. Deurlopende en vriendelike skakeling, maar nie onnodig nie. Eenheid is modern in alle opsigte en daar is aan alles gedink. Sou net 'n afskorting voor die toilet wou hê - selfs al is ek baie jare getroud, is dit ietwat ongerieflik om die geluide/geure reg langs die bed te ervaar (maar dis nie 'n groot negatiewe punt nie - noem dit net). Veilig en baie goed geleë naby inkopiesentrum, maar weg van verkeer en geraas. Sal beslis weer oorbly as ons in Worcester - omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christene
Eleazer
Goeie dag, Baie dankie vir jou mooi review. Dis altyd 'n voorreg om ons gaste tuis te laat voel. Ons werk hard aan 'n nuwe opknappingsplan aan hierdie spesifieke eenheid, en 'n afskorting voor die toilet is eerste aan die lys. Ek sal graag kontak met jou wanneer hierdie afgehandel is in die nabye toekoms. Ons sien uit na jou volgende kuiertjie by ons. Liefde en blessings, Christene Payne

Nicolene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig. Baie pragtig en gesellig, host was baie vriendelik en welcoming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eldorett V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Uistekende, veiligheidsverblyf. Baie gerieflike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 197

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R695
R 695 R 591
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
R 695 R 591
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyons-straat 45, , 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc56b4e6b9a8e4407e1cb5778edc3d8c96a9297ab8a614b882eb5b96d546950f0f19d5b917a0d806b42525d1b37c2b77430f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R695 nouVanaf R591 per nag (plek vir 2) 197 5 1 5 45 Lyons Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.634315243934 19.44046149192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang