Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eleazer

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Maralize Varonique N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Als was net so soos op die prentjies op die internet wat ons gesit het. Very cosy. Ons tydjie van verblyf was baie lekker, baie lekker geslaap. Ons sal beslis weer boek. Die plek is baie mooi en als was daar wat ons nodig gehad het. Dis net 'n pity ons tydjie was kort daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eldorett V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Uistekende, veiligheidsverblyf. Baie gerieflike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Baie netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa V
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie netjies. Netjies en veilig. Het baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russell K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Awesome. Great hospitality, value for money and excellent service. Clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rijk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker gebly. Baie lekker gebly met alles wat nodig is. Beveel die plek aan. Aangename en vriendelike gasvrou. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie smaakvol. Pragtige plek. Ons het baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly en is veilig daar. Baie vriendelike eienaars, sal die plek definitief aanbeveel en sal vir seker weer daar gaan bly. Lyk presies soos dit geadverteer word. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Was bitter koud, reën en sneeu. Aangename ontvangs gehad en baie nice verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, veilig, baie lekker geslaap. Ons het heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 184

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R695
R695 R591
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
R695 R591
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyons-straat 45, , 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc56b4e6b9a8e4407e1cb5778edc3d8c96a9297ab8a614b882eb5b96d546950f0f19d5b917a0d806b42525d1b37c2b77430f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R695 nouVanaf R591 per nag (plek vir 2) 184 5 1 5 45 Lyons Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.634315243934 19.44046149192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang