Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eleazer

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 210 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Dick V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustige atmosfeer met 'n plattelandse gevoel. Besonderse plek. Skoon en netjies en alles wat 'n mens nodig het om gemaklik te kan leef, weg van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal vir seker weer daar oornag. Baie lekker. Stil area en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leatitia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Eleazer is 'n pragtige plekkie met 'n lekker stoepie waar mens lekker kan sit en ontspan. Alles is keurig en netjies uiteengesit. Werklik 'n klein juweeltjie, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lou-anne K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great place to stay after our long travel. Friendly and warm welcome from the host. Very neat and comfortable place. Would definitely recommend Eleazer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette D
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie lekker gewees. Dankie, het baie lekker gebly. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Baie lekker en behulpsame gasvrou wat uit haar pad sal gaan om te help in nood. Baie rustig en goed sentraal geleë. Skoon en netjiese plekkie met braai geriewe vir die eenheid. Ons het sonder probleme nou al verskeie kere daar oornag en dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clive F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekend. Ek het sommer baie lekker gebly en die stilte baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtig! Pragtige, luukse blyplek. Ons het heerlik geslaap op daai groot bed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cenuritha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Our stay was romantic and amazing. Our stay at Eleazer was amazing and even worth the money. My husband and I were amazed by the warm welcoming at Eleazer; even the "Mr and Mrs" pillow was so romantic. Surely we will come again there!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shameel W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie gemaklik. Die plek is baie netjies en jy voel veilig. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 210

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R795
R 795 R 676
per nag (plek vir 2)
Vanaf R795
R 795 R 676
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyons-straat 45, , 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc56b4e6b9a8e4407e1cb5778edc3d8c96a9297ab8a614b882eb5b96d546950f0f19d5b917a0d806b42525d1b37c2b77430f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R795 nouVanaf R676 per nag (plek vir 2) 210 5 1 5 45 Lyons Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.634315243934 19.44046149192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang