Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eleazer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyons-straat 45, , 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eleazer is in Worcester en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger, paartjie of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n eenplaatstoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Daar is 'n slim-TV, lugversorging en 'n alarmstelsel in die kamer. Gaste kan ook die komplimentêre WiFi gebruik. Die kamer bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor Worcester se dam.

Daar is braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 179 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Russell K
5.0
Awesome. Great hospitality, value for money and excellent service. Clean and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Rijk V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Baie lekker gebly met alles wat nodig is. Beveel die plek aan. Aangename en vriendelike gasvrou. Baie dankie.
Sep 2024
Carina N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie smaakvol. Pragtige plek. Ons het baie tuis gevoel.
Aug 2024
Yvonne T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly en is veilig daar. Baie vriendelike eienaars, sal die plek definitief aanbeveel en sal vir seker weer daar gaan bly. Lyk presies soo...
Sien meer
Sep 2024
Abel V
Saam met lewensmaat
5.0
Was bitter koud, reën en sneeu. Aangename ontvangs gehad en baie nice verblyf.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 179

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Lyons-straat 45, , 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eleazer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyons-straat 45, , 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc56b4e6b9a8e4407e1cb5778edc3d8c96a9297ab8a614b882eb5b96d546950f0f19d5b917a0d806b42525d1b37c2b77430f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 179 5 1 5 45 Lyons Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.634315243934 19.44046149192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang