Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eleazer

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyons-straat 45, , 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R795 R676 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eleazer is in Worcester en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger, paartjie of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n eenplaatstoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Daar is 'n slim-TV, lugversorging en 'n alarmstelsel in die kamer. Gaste kan ook die komplimentêre WiFi gebruik. Die kamer bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor Worcester se dam.

Daar is braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 210 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dick V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige atmosfeer met 'n plattelandse gevoel. Besonderse plek. Skoon en netjies en alles wat 'n mens nodig het om gemaklik te kan leef, weg van die hu...
Sien meer
Jan 2025
Theunis L
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer daar oornag. Baie lekker. Stil area en veilige parkering.
Jan 2025
Leatitia B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Eleazer is 'n pragtige plekkie met 'n lekker stoepie waar mens lekker kan sit en ontspan. Alles is keurig en netjies uiteengesit. Werklik...
Sien meer
Jan 2025
Lou-anne K
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to stay after our long travel. Friendly and warm welcome from the host. Very neat and comfortable place. Would definitely r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Janette D
5.0
Baie lekker gewees. Dankie, het baie lekker gebly. Sal beslis weer kom.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 210

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Lyons-straat 45, , 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eleazer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R795
R 795 R 676
per nag (plek vir 2)
Vanaf R795
R 795 R 676
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyons-straat 45, , 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc56b4e6b9a8e4407e1cb5778edc3d8c96a9297ab8a614b882eb5b96d546950f0f19d5b917a0d806b42525d1b37c2b77430f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R795 nouVanaf R676 per nag (plek vir 2) 210 5 1 5 45 Lyons Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.634315243934 19.44046149192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang