Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elegant Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ronell L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Exceptional stay. Exceptionally friendly host/hostess. Ensuring client satisfaction from the word go.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matheus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly in 'n rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arthur
Elegant Guesthouse
Dankie vir julle ondersteuning, Matheus. Dit was aangenaam om julle te kon huisves. Dankie vir die lekker gesels, en kom gerus weer!

Henu C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie lekker - sal vir seker weer daar boek. Baie lekker gebly, baie netjies skoon, veilig en heerlik ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matheus M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Dit was baie gerieflik, vriendelike diens, ten spyte van kragonderbreking. Ja, ten spyte van kragonderbreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lee J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Skoon, veilig en gemaklik. Uitsonderlike verblyf. Baie vriendelike personeel en eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna E
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Die eienaars se persoonlike aanslag en gasvryheid was puik! Ons verblyf was 'n aangename ervaring! Ons sal in die toekoms beslis weer van Elegant Gastehuis se verblyf gebruikmaak.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal beslis weer by Elegant Guesthouse bespreek in die toekoms. Vriendelike diens en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Jakobus C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Gereflik, netjies en vriendelike ontvangs. My kamer was baie gerieflik, netjies en skoon. Die eienaars het uit hul pad gegaan om my spesiale behoeftes te akkommodeer. Baie vriendelike mense by wie ek weer sal tuisgaan wanneer ek in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René D
1 nag Saam met vriende
3.6
Okt 2020

Heerlik. Gasvry en heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

John W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Uit die boonste rakke. Beter kon ons nie voor vra, van die lekker slaap tot die perfekte ontbyt. Hou dit so, julle sal ons vir seker weer binnekort sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arthur
Elegant Guesthouse
Dankie Johan, ons waardeer jou ondersteuning en terugvoer. Arthur

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Arthur Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oost-straat 79, Môregloed, Polokwane, 0699, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACOpG4J4WxC5BlYJPIpx717tDsNyhOY3CYDI2VvLXWDBYk0yxLO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 79 Oost Street Môregloed 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -23.902222222222 29.468611111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang