Elegant Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Arthur Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Matheus M - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning, Matheus. Dit was aangenaam om julle te kon huisves. Dankie vir die lekker gesels, en kom gerus weer!
Ronell L - Aug 2024
Algehele gradering
Exceptional stay.
Henu C - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker - sal vir seker weer daar boek.
Lee J - Mei 2024
Algehele gradering
Skoon, veilig en gemaklik.
Erna E - Aug 2024
Algehele gradering
Die eienaars se persoonlike aanslag en gasvryheid was puik!
Celeste V - Des 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer by Elegant Guesthouse bespreek in die toekoms.
Johan C - Nov 2023
Algehele gradering
Gereflik, netjies en vriendelike ontvangs.
René D - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik.
John W - Mei 2019
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Johan, ons waardeer jou ondersteuning en terugvoer.
Arthur
Alan S - Mei 2019
Algehele gradering
Gasvry, rustig, heerlike ontbyt en pragtige kamer.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Alan dit was net n plesier onm julle te kon huisves. Dankie dat julle ons gekies het en kom gerus weer !
Arthur
Rachel G - Mei 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Ilse
Dit was aangenaam om julle hier by ons te kon hê en dit was net n plesier om julle te kon help.Dankie nogmals dat julle hier gebly het by ons !
Groete
Arthur
Lottie V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en rustige gastehuis.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Lottie. Dit was baie lekker om julle te ontmoet!
Nogmaals dankie vir jul ondersteuning.
Carla V - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties. Net 'n plesier.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Johann! Dit was 'n plesier om jou te kon huisves hier by ons en ja glo dit of nie die week dra ons baadjies! Die hitte is ongekend maar ons maak lang planne nou, want dis lyk my hitte is nou ons voorland.
Hoop ons sien jou weer in die toekoms!
Arthur en Santie
Karel V - Jul 2019
Algehele gradering
Aangename familie bestemming wat jou dadelik laat deel voel van dié familie.
Mientjie V - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was great! Sal beslis weer daar bly.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Mientjie dit was aangenaam om julle te kon huisves. Kom asb. gerus weer as julle diekant toe kom.
Groete,
Arthur en Santie
Lisa W - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Baie lekker geëet. Vriendelike diens.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Lisa. Ek is bly om te hoor jy was mooi gehelp en als was reg vir jou hier by die gastehuis. So jammer ek en Santie het jou gemis maar ons het die Kaap terdeë geniet.
Ek hoop om jou weer sien hier by Elegant gastehuis In die toekoms en nogmaals dankie vir die ondersteuning .
Groete
Arthur en Santie
Dominique V - Apr 2018
Algehele gradering
Lovely and friendly people, great service.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Thank you Dominique. I hope that your wedding day was a great success and may you be blessed.
Thank you for your support.Hope to see you soon.
Arthur & Santie
Lizette D - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Lizette ek is bly julle het 'n goeie ervaring gehad en baie dankie vir die terugvoer ons waardeer dit opreg!
Arthur en Santie
Morkel B - Mrt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Morkel dit was aangenaam om ons 'buurdorp" se mense te verwelkom en angenaam om julle te leer ken. Ons is dankbaar as julle jul verblyf geniet het en ons vertrou die dogter het goed gedoen met die atletiek saterdag !
dankie vir die review en die ondersteuning.
Groete
Arthur & Santie
Emil S - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Emil.
Jammer dat ons julle nie kon ontmoet nie. Ons was by die Kleinkind in Pretoria gewees. Maar ek hoop om julle weer vorentoe te kan huisves dan kuier ons heerlik!
Groete
Arthur en Santie
Charlene L - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Charlene Ons is altyd verras met die gaste wat by ons kom bly julle is wertlik aangename mense gewees en dit was net n plesier om julle te kon huisves. Julle het vir ons meer beteken as ons vir julle hoor.
Lekker bly en kom gerus weer asb!
Monja E - Okt 2017
Algehele gradering
Elegantly and very well appointed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Elegant en goed ingerig.
Ruim, goed toegeruste kamer met 'n werksoppervlak. Skoon, netjies met gehaltelinne en toiletware. Die eienaars is baie verwelkomend, hulpvaardig en die ontbyt en aandete is uitstekend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Thank you Monja for the review.
I hope that we could fulfil all your expectations and I am pleased to hear that you enjoyed your stay. All credit goes to my staff and lovely wife!
Arthur
Mache P - Jan 2017
Algehele gradering
Pragtige dekor, gasvryheid en heerlike ontbyt.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Maché
Dit was lekker met jou hier en dit is n plesier om jou verblyf aangenaam te maak vir jou.Kom gerus weer!
Arthur
Alan S - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige kamers met heerlike ontbyt en baie gasvry ontvangs.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Alan
Ek is bly dat ons jou verblyf so gemaklik en aangenaam moontlik kon maak weereens was dit aangenaam om met jou te kon kuier ook!
Arthur
Dorinka N - Sep 2016
Algehele gradering
Die personifikasie van rustigheid.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Dorinka, ek is bly julle het jul verblyf geniet en lekker geëet! Dit was ewe aangenaam om julle hier te kon huisves!
Kom gerus weer.
Arthur & Santie
Nadia O - Sep 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Nadia, ek is geëerd as ons jou gunsteling gastehuis te kan wees! Dit is altyd aangenaam om jou hier by ons te kan hê en ek hoop ons kan altyd aan jou verwagtinge voldoen!
Arthur en Santie
Manda S - Aug 2016
Algehele gradering
Arthur en Santie het ons tuis en welkom laat voel. Ons sal voorts altyd daar bly. Waarom iets anders soek as jy reeds die beste opgespoor het?
Elegant Guesthouse se terugvoer
Goeiemore Manda, baie dankie vir die mooi terugvoering! Dit was vir ons baie aangenaam om julle te kon akkommodeer.
Ek hoop om julle gou weer te sien,
Groete,
Santie & Arthur - Elegant Gasteshuis polokwane
Linda V - Jul 2016
Algehele gradering
Vinnig in en uit Polokwane.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Hallo Linda - nogmaals baie dankie vir julle ondersteuning en mooi terugvoering!
Dit was vir ons heerlik om julle hier te kon huisves, en ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Arthur en Santie
Jackie H - Jul 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Elegant Guesthouse se terugvoer
Hallo Jackie - Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was heerlik om julle hier te kon huisves.
Met sulke wonderlike gaste is dit net 'n plesier! Ons wag vir julle volgende kuier.
Louw E - Apr 2016
Algehele gradering
Alles was van uitstaande gehalte.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Louw, dit was aangenaam om julle hier te kon huisves en net so aangenaam om julle te kon ontmoet. Ek is bly ons kon aan al jul verwagtinge voldoen en hoop om julle weer gou te sien in die toekoms! Dankie nogmaals vir jul vriendelike gesindheid en kom gerus weer hierlangs as julle in die geweste kom kuier of werk.
Groete Arthur
Sven S - Apr 2016
Algehele gradering
Everything was simply stunning!
Elegant Guesthouse se terugvoer
Thank you Sven!
It was a great pleasure to host you and a privilege to meet jou ! Hope we will see more of you in future and thank you for your support and great review.
Arthur & Santie
Laurette N - Apr 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras met die netheid en elegansie van die gastehuis!
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Laurette
Dit was 'n plesier om julle hier te hê en dat ons julle tyd hier al was dit vir werk so aangenaam as moontlik kon maak!
Kom gerus weer dan maak ons dit nog beter.
Arthur & Santie
Beulah V - Feb 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en was gul ontvang. Soveel gasvryheid!
Elegant Guesthouse se terugvoer
Hi Beulah,
Dit was verskriklik aangenaam om julle te ontmoet.die kuier was heerlik en dankie vir die lekker gesels. Ddit is nooit moeilik om mense soos julle gasvry te ontvang nie.Dankie dat julle ons ondersteun het .Ons deure is altyd wa-wyd oop vir julle .Kom asb gerus weer Pietersburg toe.
Arthur En Santie
Lee-ann P - Feb 2016
Algehele gradering
Incredibly nice, fantastic!
Elegant Guesthouse se terugvoer
Hi Lee-Ann Thank you for the review and thank you for the opportunity to host you and Paul here with us. It was incredible nice to have you guys here,you made our day!
We wish we had more time to spend with you and listen to Paul's great time with the Lions coaching team and the under 18 Canadian rugby team.I hope that we will be fortunate to have you here again in the future.
Hope to see you soon Lee-Ann.
Natasja H - Jan 2016
Algehele gradering
Awesome people! Felt like we were home! Loved it!
Elegant Guesthouse se terugvoer
Goeiemiddag Natasja - baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is baie bly dit het vir julle soos huis gevoel. Ons sien uit om julle weer hier te akkommodeer - julle is kosbaar.
groete
Arthur en Santie - Elegant gastehuis
Melissa V - Sep 2016
Algehele gradering
Vriendelik en baie behulpsaam.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Soos hulle sê, vriendelikheid kos niks, maar dit vat jou gratis op 'n pad wat goud werd is nê !
Ons is bly julle het lekker gebly en dat als aan jul verwagtinge voldoen het. Dit was aangenaam om julle hier by ons te kon huisves, en kom gerus weer !
Arthur & Santie
Alta H - Mrt 2016
Algehele gradering
Net soos die plek se naam ... Elegant!
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Alta, dit was voorwaar n voorreg om julle hier te kon huisves. Hoop julle het jul tyd geniet en kom gerus weer!
Arthur
Jan F - Aug 2015
Algehele gradering
Het vir 2 nagte oornag en my vrou was saam met my op my besigheidsbesoek.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Beste Jan,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves en ek is bly die kamer het julle gepas. Dankie vir die ondersteuning!
Groete,
Arthur
Nelie C - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Beste Nelie,
Baie dankie vir die terugvoer. Soos hulle sê, dit wat jy uitstraal kry jy terug, so dankie vir jou vriendelikheid en dit was aangenaam om jou te kon leer ken.
Groete,
Arthur
Boet C - Jul 2015
Algehele gradering
Absolute excellent service!
Elegant Guesthouse se terugvoer
Thank you Gimi Travelgroun / Lekkerslaap give us excellant servivce thereby making your stay and my job very easy. Now we can concentrate to give you the best we can instead of sorting out booking issues. Great to have you with us and hope to see you again!
Arthur
Frikkie L - Jun 2015
Algehele gradering
Ek het 'n wonderlike tyd deurgebring met die vriendelikste mense en lekkerste kos.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Beste Frikkie,
Baie dankie vir die terugvoer, dit was 'n plesier om jou te kon huisves en aangenaam om jou ook te leer ken. Kom kuier gerus weer!
Groete,
Arthur
Gerhard B - Jun 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
John D - Mei 2015
Algehele gradering
Vyf ster behandeling. Uitstekend.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Martie, dankie vir die positiewe verwysing! Dit was net so aangenaam om jou hier te kan hê as 'n gas. Jy maak dit maklik om dit aangenaam te kan maak. Soos hulle sê "lekker om mens te wees maar dan moet jy 'n lekker mens wees". Kom gerus weer en weer dan verbeter ons daarop.
Groete
Arthur
Joey O - Okt 2015
Algehele gradering
Voorwaar 'n baie elegante gastehuis.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Beste Joey,
Baie dankie vir die terugvoer, dit was aangenaam om julle te kon huisves. Ons het jou kleinkinders baie geniet. Jy kan hulle gerus elke dag roomys gee vir ontbyt, hulle verdien dit!
Kom kuier gerus weer!
Groete,
Arthur en Santie
Willie A - Feb 2015
Algehele gradering
Uitstekend en baie skoon en netjies.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Hi Willie
Dankie vir die positiewe terugvoering en maak asb weer so as jy in die omgewing is.Ons het jou geselskap net so geniet en is dankbaar as ons aan jou verwagtinge voldoen het.
Groete
Arthur & Santie
Elmarie K - Apr 2015
Algehele gradering
Was 'n plesier om daar te oornag.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Elmarie dankie vir die positiewe terugvoer en ek is bly as ons aan jou verwagtinge en behoefte kon voorsien. Kom asb weer kuier met jou volgende besoek aan Pietersburg!
Groete
Arthur & Santie
Betty L - Feb 2015
Algehele gradering
Kan dit beslis aanbeveel.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Betty! Dit was net so lekker om jou hier te kon hê kom asb weer.
Groete
Arthur & Santie
Marilize H - Des 2014
Algehele gradering
Kan dit regtig aanbeveel.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Marlize. Goeie mense maak goeie geselskap! Dankie vir jou terugvoering en ondersteuning en ons sien uit na jou volgende besoek as jy in ons geweste kom werk of kuier.
Groete
Arthur & Santie
Marietha N - Sep 2014
Algehele gradering
Only one word does this place justice - Fantabulastic!
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Marietha ! Dit was aangenaam om jou hier te kon huisves by ons. Ons het hjou geselskap en vriendelikheid net so geniet glo my.
Kom gerus weer Groete
Arthur & Santie
Annemare V - Jul 2014
Algehele gradering
Ongelooflik gasvry!
Elegant Guesthouse se terugvoer
Annemarie baie dankie vir die positiewe terugvoer en jou ons is bly as ons in al jou verwagtinge kan voldoen.So aangenaam om jou hier te hê by ons gastehuis !
Groete
Arthur & Santie
Roelof D - Mei 2014
Algehele gradering
Dit was wonderlike mense wat on ontvang het jy voel tuis by hulle.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Roelof.
Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet en ek hoop dat julle verblyf wertlik aangenaam was ek hoop ons sien julle weer in die toekoms dan kan ons lekker kuier.
Johan S - Mrt 2014
Algehele gradering
Heerlik, skoon en snoesig
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Johan maar kom gerus weer dan kuier ons langer.
Dit was heerlik met julle hier en aangenaam om te ontmoet.
Arthur
Heatherlynn L - Mrt 2014
Algehele gradering
Enjoyable
Elegant Guesthouse se terugvoer
Thank you heatherlynn for your support.Hope that you had vallue for your money and that you enjoyed your stay.
I take note of your reservation.We do serve a buffet serial breakfast with fruit,serials and yogurt as you know.We also serve hot breakfasts and what ever you ask.
Guests may have there eggs ,poached,fried,sunny side up ,hard soft ,medium,scrambled or boiled and pork or no pork whatever the case may be.We offer guests to eat what they want and not what they don't like or want and i am sure you you would prefer it that way.We also cater for specific diets e.g. banting and other healthy breakfasts.Also available is a healthy shake on the self serve buffet area.When it is very busy i tend to slip up to ask guests what they prefer but please be assure you may ask and you sure do have a choice.
Myself and wife at Elegant are the host,the cook and the waiter and we prefer it that way as it give personal attention to guests and we love the conversations and we do forget from time to time to ask for detail.Feel free to do that when you visit us again.
Thank for supporting us and thank you for the great review.
There is always room for improvement.
E B - Okt 2014
Algehele gradering
Aangenaam. Goed versorg. Goeie gesprekke.
Rone H - Jun 2014
Algehele gradering
Super gerieflik en baie rustig!
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dit was wertlik aangenaam om julle te kon ontmoet.
Kom gerus weer.
Trudie G - Jun 2014
Algehele gradering
Eksklusief en baie gerieflik. Pragtige tuine in 'n rustige atmosfeer. Uitstekende kwaliteit!
Lees meerJohan G - Apr 2014
Algehele gradering
Mooi, skoon en baie gasvry!
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Johan ons is bly dat ons aan julle verwagtinge kon voldoen.Ek kan ongelukkig nie veel aan Polokwane en sy omgewing doen nie dinge val maar uitmekaar soos jy weet.Die eiendom het elektriese heinings op asook kammeras en 24 uur CPF patrollies verder kan ek regtig nie veel aan sekurirteit doen nie,maar solank julle waarde vir geld gekry het en n skoon bed dan is die stryd al gewonne.
Lekker gekuier met julle en kom asb weer.
Arthur
Rudie S - Nov 2013
Algehele gradering
The best ever!
Sharon S - Okt 2013
Algehele gradering
Great people with a love for their business
Elegant Guesthouse se terugvoer
Thank you Sharon.
Thanks for the great review.Yes we just love what we do and we like to make new friends.
Hope that you truly enjoyed your stay we did enjoyed your company.
Arthur
Antoinette P - Sep 2013
Algehele gradering
Lekker!
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Antoinette
Partymaal sê min woorde baie jou review sê dit alles.
Dankie vir jou ondersteuning en die lekker gesels.
Arthur
Toni H - Jul 2013
Algehele gradering
A home away from home
Lees meerElegant Guesthouse se terugvoer
HI Toni
Thank you for the great review. We also did enjoyed your company and the lekker kuiers ! We just love what we do and when we get guests like you then it is all worth the effort believe me.
Hope that we could satisfy your needs and expectations and please call again.
Arthur
Griet L - Jun 2013
Algehele gradering
Die eienaar en bestuurders is ware ambassadeurs vir Polokwane.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Griet.
Desdae is daar min om oor opgewonde te raak maar daar is tog baie mense wat dinge die moeite werd maak jy was een van daai.
Dankie vir die ondersteuning en die kuier dit was aangenaam gewees.
Dankie vir die mooi review.
Arthur en Santie
Whelma C - Jun 2013
Algehele gradering
Baie vriendelik
Dawid S - Jun 2013
Algehele gradering
Professionele diens en uitstekende gasvryheid, Sal defnitief aanbeveel.
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dawids dankie vir die mooi review en aanbeveling dit was wertlik n voorreg en n plesier om julle te kon huisves.
Dankie vir die lekker gesels en ek hoop ons kan aan jal ul vereiste voldoen en julle verblyf so aangenaam moontlik te kon maak.
Kom asb weer.
Arthur
Rachel S - Sep 2013
Algehele gradering
Die verblyf het voldoen aan al my vereistes en nog meer!
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Rachel,
Ek waardeer die terugvoer.
Ek hoop ons sien julle weer in die toekoms en dit was wertlik aangenaam om julle te ontmoet.
Wilna N - Jul 2013
Algehele gradering
Die naam sê dit alles!
Elegant Guesthouse se terugvoer
Dankie Andrew,
Ek is bly as ons aan julle vereistes voldoen het.
Dankie vir die ondersteuning en kom asb weer.
Arthur
Xola M - Apr 2013
Algehele gradering
The place was really nice
Elegant Guesthouse se terugvoer
Thank you Xola
It was great to have you here with us. Thank you for the review and kind words.I surely hope that we could fulfill all your needs and expectations.
Hope to see you again in future.
Arthur & Santie
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oost-straat 79, Môregloed, Polokwane, 0699, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang