Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elegant Lodge

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wilna V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Top klas. Dit was regtig 'n baie aangename verblyf by Elegant Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlik oornag oppad na Ponta. Verblyf was perfek en die aandete en ontbyt was heerlik. Vriendelike ontvangs en die personeel was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Elegant Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit maak ons harte warm as ons gaste so lekker by ons gebly het. Ons probeer altyd ons beste gee vir ons gaste. Dit was heerlik om julle hier te kon hê en te kon bedien met lekker kos. Kom kuier gerus weer.

Johan C
1 nag
5.0
Okt 2023

Gerieflik en vriendelik. Die kamer was netjies en skoon. Die tuin en buite-area is heerlik ruim en gesellig. Die ontbyt was heerlik en die diens van die ontvangsdame tot die kombuispersoneel was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanty O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Excellent service. The food and accommodation was very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxine T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Great breakfast and friendly service! Great breakfast and friendly service! Spacious neat rooms. Very enjoyable stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lizelle
Elegant Lodge
Good day, thank you for the very nice review you left. We are glad you enjoyed your stay with us. Looking forward to your next visit. Thank you.

Corlia V
Kort verblyf
4.0
Jul 2023

Lekker gewees. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lizelle
Elegant Lodge
Good day Corlia, It was lovely having you here as our guests. It warms our hearts that you enjoyed your stay with us. Please do come again in future. Thank you for the beautiful review.

Wernus C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

Ons verblyf by Elegant Lodge was heerlik gewees, baie skoon en netjies en diens was baie goed gewees. Ons besoek aan Elegant Lodge was baie aangenaam gewees. Die kamers en badkamers was skoon en netjies gewees en die diens wat ons ontvang het was baie goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Elegant Lodge
Hi Wernus, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit baie. Dit was net 'n plesier om julle hier te kon hê as ons gaste. Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer. Pas julle mooi op.

Wynand V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2022

Rustig. Baie netjies en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Elegant Lodge
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Wynand. Ons waardeer elke kompliment.

Wynand V
1 nag
5.0
Sep 2021

Goed. Baie netjiese plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Elegant Lodge
Hi Wynand, Baie dankie vir die mooi kompliment en positiewe terugvoer. Ons hoop om jou weer te sien.

Jan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Pragtig en vriendelik. Netjies en baie vriendelik. Lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Elegant Lodge
Baie dankie vir sulke positiewe terugvoer. Was heerlik om julle te kon ontmoet en te kon akkommodeer. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 144
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 144
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strydom-straat 68, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkNDBmMzVlLWQxMjEtNDRiOC05YjRjLWNjYjU0ZDdjNjkzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 144 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 68 Hans Strydom Street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.375190668537 31.618940117722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang