Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elegant Quays Waterfront Apartment

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnakerrylaan 16A, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R995 R896 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elegant Quays Waterfront Apartment is 'n selfsorgwoonstel op 'n veilige landgoed in die Quays Waterfront in Knysna. Die landgoed is lekker naby die veerbote, seiljagklub, restaurante, winkels, sportgronde en ander geriewe in die dorp.

Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n dubbelbed en die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Langs die slaapkamer is daar 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, oond, stoof en ander toebehore toegerus is.

Die sitarea het 2 L-vormige leerbanke wat 2 kinders kan akkommodeer indien dit vooraf gereël word. Daar is ook 'n TV en dit lei na 'n Juliette-balkon. Die ingang vanaf die grondvloer word met 10 trappies bereik en daar is 'n trappie aan die binnekant van die voordeur.

Veilige parkeerplek word op die landgoed voorsien met wagte wat 24 uur per dag by die hoofingang is. Daar is ook infrarooi-sekuriteitskameras in en om die landgoed.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

2 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Prashina P
Saam met vriende
5.0
Great stay, thank you! Lovely neat apartment with very safe parking. Location is perfect at the Knysna Waterfront.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
James P
Besigheidsreis
5.0
Great stay. Great apartment in a security complex in the Waterfront. The unit was well equipped. No views, but for a budget option, thi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Jan D
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike gasheer, baie lekker gebly, sentraal, netjies en gerieflik. Vriendelike gasheer, baie lekker gebly, sentraal, netjies en gerieflik. Kan de...
Sien meer
Sep 2024
Colleen S
Saam met lewensmaat
5.0
Regte posisie, netjies en waarde vir ons geld. Baie lekker, dankie. Dit was perfek vir ons twee dae in Knysna en ons kon net loop na die waterfront.
Sep 2024
Johan S
5.0
Baie aangenaam. Baie lekker, baie goeie ligging. Loopafstand van eetplekke.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Spinnakerrylaan 16A, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elegant Quays Waterfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
R 995 R 896
per nag (plek vir 2)
Vanaf R995
R 995 R 896
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnakerrylaan 16A, The Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b659478d02b6d64e5e63a026af208c26f9e8c2241f401c65d4aba5e04d62f7fddb61f23f00a707b167d66b16eb44ad13862?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R995 nouVanaf R896 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 16A Spinnaker Drive The Quays 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040622700035 23.047857329142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang