Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elemed Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lisa Jane-singel 8, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elemed Guesthouse bied moderne verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dit is sentraal geleë in Millerton en spog met besienswaardighede op die voorstoep.

Verblyf word in 2 tweeslaapkamerwoonstelle wat elk slaapplek vir 4 gaste het, gebied. Daar is ook 'n oopplan-ateljeewoonstel met slaapplek vir 2 gaste. Al die slaapkamers het koningingrootte-beddens en elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die tweeslaapkamerwoonstelle het elkeen 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die ateljeewoonstel het 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n yskassie. Verder het elke woonstel 'n sitarea en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is net 15 minute se ry vanaf die middestad met die V&A Waterfront en Tafelberg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lisa Jane-singel 8, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lisa Jane-singel 8, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdde864f1eecd7b2f8c31580d9f0137a554e2d49e6941d9a1e1602830fd166c03f8c5878bdde0549612343ced7e96910dab07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 8 Lisa Jane Crescent Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.8803576 18.5141085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang