Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elemental Beach House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Deanne B
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Wonderful stay! Group of adults - we had a wonderful time. Plenty of space for a large group. Absolute best location and a wonderful walkway onto the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephne
Elemental Beach House
Thank you so much Deanne. We appreciate the feedback greatly!

Nadezna A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Had a lovely stay. We enjoyed our stay, house was neat and everything we needed was provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephne
Elemental Beach House
Thank you so happy you had a lovely stay.

Mark W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2022

Probably the best place I’ve stayed in. It’s like a movie set, great for a large family of all ages, well equipped, can’t fault it and so going back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stephne
Elemental Beach House
THANK YOU MARK. WE SO APPRECIATE THE REVIEW AND HOPE TO SEE YOU NEXT YEAR AGAIN. REGARDS ELEMENTAL. Thank you Mark, We appreciate the review and hope to see you next year again. Regards Elemental

Brian L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Wonderful location with great views. Once you step through the front door, you enter home filled with tons of zen. We loved the short break and look forward to our next trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stephne
Elemental Beach House
Thank you Brian for the wonderful review. We appreciate it. Hope we see you again. Regards Elemental

Lee-anne V
Kort verblyf
4.2
Apr 2022

Uitstekende ligging en lekker kuierhuis vir 'n groot familie. Voorkant van die huis kan definitief doen met 'n opknapping om jou eerste indrukke te verbeter. Die bed in die hoofslaapkamer is definitief ook deurgeslaap aan die een kant en dit beïnvloed mens se verblyf ook negatief. Daar is ook heelwat klein goedjies wat aandag nodig het in die huis om die kwaliteit van die verblyf te verbeter. Maar mens kan nie verbeter op die ligging nie. Dit is heerlik om die see so hard in die aand te hoor.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shelley B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2022

Lovely house with stunning views. Well stocked with everything you need to enjoy a relaxing weekend. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius C
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Lekker leefhuis, alles wat jy nodig het, beste ligging, genoeg badkamers en kamers vir privaatheid. Meer as wat ek verwag het om 'n groot groep te akkommodeer, die huis vloei en leef lekker, maklik om netjies te hou, goed-toegeruste kombuis, braaigeriewe en pizza-oond 'n wenner. Genoeg sitplek, kuierplek, leplek, ons sal definitief weer gaan, maar langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephne
Elemental Beach House
Thank you Tertia, we appreciate the feedback and look forward to hosting you again sometime in the future.

Pauline H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2021

Gorgeous house right on the beach! Amazing quiet hideaway spaces for maximum chill and great facilities and equipment to use. Will definitely be back. We loved every second of our stay. The pizza oven and outside space is divine!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Stephne
Elemental Beach House
Thank you Pauline, much appreciated

Louzell M
Kort verblyf
4.4
Aug 2021

'n Heerlike kuierhuis met perfekte ligging reg op die strand en asemrowende see uitsigte! Perfek vir 'n groot groep wie tyd saam wil spandeer maar met oorgenoeg afsonderlike ontspan hoekies vir eietyd. Almal met die lieflikste see uitsigte. Elemental Beach House is nou hoog op ons gunstelinglys. Die binne- en buitebraaigeriewe (boonop ook met pizza-oond) maak dit ook geskik vir enige weer. Ons kom vir seker weer!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Stephne
Elemental Beach House
thank you Louzell! Please come again. We so appreciate your feedback. Regards Elemental!

Megan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Perfect for a relaxing weekend away. Only thing missing was a docking station for music, but otherwise could not fault it. Well equipped, beautiful location and very comfortable beds!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephne
Elemental Beach House
Thank you Megan for the review. We appreciate it greatly. We used to have a blue tooth mobile speaker for clients to use but sadly it somehow disappeared. We will relook at adding another secured one to the beach house for future . Thank you . Stephne

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Walter-singel 7, Brittaniabaai, St. Helenabaai, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkzyP07i6Zn4s20nICQVMR31pw5xJLYSaoKgazY83JnkFcf2UI5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 7 Walter Crescent Brittania Bay 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-14:00 11:00 -32.720496460465 17.933761015869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang