Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elements 303

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Diana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Elements 303
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nicholas A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas A

Great stay.

Thank you to the team. It was a wonderful stay. The house is well equipped and clean. It was very easy to check in and out, and Elements is such a great place.

Eva-louise D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eva-louise D

Sonnige kuier in die Bosveld.

Was heerlik en alles was mooi en netjies en skoon. Sal aanbeveel.

Milly M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milly M

Lovely and beautiful.

It was a beautiful place to stay, so chilled and relaxed, and we enjoyed ourselves. We liked the views the most. Our children were so excited; they even asked for extra days to stay. I suggest you pave the way from the entrance to the parking area.

Keaobaka T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keaobaka T

A peaceful and quiet weekend.

We had a lovely girls' weekend away. We enjoyed our stay. The pictures don't do this place justice; it's a gorgeous house. The only downside is the gravel road to get to the accommodation.

Jody V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jody V

Baie mooi plek en lekker stil. Sal weer gaan.

Ons het die naweek baie geniet. Die plek was mooi skoon en daar was alles wat ons benodig het. Ek dink daar moet meer herstelwerk gedoen word. Die groot deure wat uitgaan na die swembad area moet beslis nagegaan word. Een deel van die deur het heeltemal van die spoor af geklim en ons moes dit weer terug sit met 'n gesukkel. Die een kamer se stort en buite stortgeriewe kan nie regtig gebruik word nie, want jy kan deur die latte sien en dit is nie privaat nie. Daar was ook geen ligte wat ons kon gebruik gedurende beurtkrag nie. Ons het darem ons eie ligte saamgeneem.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyferfontein-weg, Elements Private Golf Reserve, Eenheid 52, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f0acd8bbb8b5fe784758a8ccb36192390001b581748a8383e35ee4232a35539b259d716082e26cb0dcd242c9a75465dabaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Cyferfontein Road Elements Private Golf Reserve Unit 52 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.803824634568 28.148849050913

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang