Elements Private Golf Estate Lodge 197
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lodge 197, Elements Gholflandgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Elements Private Golf Estate Lodge 197 is 'n privaat selfsorg-lodge in die Elements Privaat Gholfreservaat in die Waterberg. Die reservaat is net 2 ure se ry vanaf Johannesburg en 20 minute buite Bela-Bela.
Lodge 197 is geskik vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die slaapkamers is in 2 vleuels aan die buitekant van die hoofleefarea geleë. Drie van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste en tweede slaapkamer is apart en die derde en vierde slaapkamer grens aan mekaar. Daar is lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, wasbak, asook 'n privaat buitestort in 4 van die slaapkamers. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het 2 kaggels en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. Verder is daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in 'n aparte opwasarea. Die sitarea het 'n gemaklike bank en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met stoepmeubels en 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n boma met sitplek en 'n vuurput, 'n dek met sonstoele en 'n privaat swembad. Dié eenheid het 'n toesluitmotorhuis en daar is parkeerplek vir 4 voertuie.
Die reservaat het 'n US PGA-gholfbaan wat deur Peter Matkovich ontwerp is en daar word gereeld kompetisies gespeel. Koedoes, njalas, rooibokke, blouwildebeeste, sebras, blesbokke, rooihartbeeste en rooiribbokke loop vrylik hier rond en Lodge 197 spog met besonderse uitsigte oor die bosveld.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Marguerite Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 31
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Lodge 197, Elements Gholflandgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Elements Private Golf Estate Lodge 197 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lodge 197, Elements Gholflandgoed, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang