Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elements Private Golf Reserve 109

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elanie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Elements Private Golf Reserve 109
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Shannon S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon S

Perfect little getaway!

Celebrated my 30th here with family and friends. Had such a fun time and the host was awesome and so accommodating. My baby and dogs had a blast too!

Elne V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elne V

Gesellig, gerieflik, en gemaklik!

Die huis en omgewing was lieflik, ons kon vreeslik lekker kuier. Die plek is skoon, check-in was maklik, en die geriewe fantasties. Baie dankie!

Morongwa M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morongwa M

We had the most awesome stay!

Thank you so much, Elaine, and a big shout out to Chef Godfrey. We will definitely visit again.

Mariëtte G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte G

Rustig en ontspanne.

Baie dankie, ons het weereens lekker gebly.

Tania D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D

Al ons verwagtinge is oortref!

Ons het so lekker gekuier en moet die gasvrou komplimenteer! Nie net het hul huis al ons verwagtinge oortref nie, maar die vriendelikheid en hulpvaardigheid regdeur die naweek was voortreflik! Ons hoop om binnekort weer daar te kuier. Dankie Elanie dat jul bygedra het tot 'n suksesvolle viering van my Pa se 70ste verjaarsdag. Absoluut puik!

Andries S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S

Perfekte langnaweek!

Ons was 'n familie met klein kinders en die huis was perfek vir almal! Die warm water in die swembad het vir ure se pret saam met die kinders gesorg en die feit dat daar 'n "backup" kragsisteem in die huis is, beteken dat jy altyd krag het. Die huis is baie gerieflik met alles wat jy nodig het! Ons sal verseker terugkom!

Mariëtte G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte G

Ons en vriende het die paar dae in Thys en Elriena se bosveldparadys terdeë geniet.

'n Ruim, mooi en rustige huis met heerlike kuierareas en alles wat nodig is vir lekker verblyf. Die bosveld bied vrede, diere by die drinkgat pret en ontspanning en die vuurput saligheid. Elriena is die vriendelikste, hulpvaardigste en mededeelsaamste gasvrou wat meer soos 'n vriendin as verhuurder optree. Ons en vriende het die paar dae in Thys en Elriena se bosveldparadys terdeë geniet.

Marco P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco P

Nice place.

Very nice house, good facilities and amenities. Excellent customer service from Elanie.

Charlene L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L

Baie gerieflike, mooi, skoon en rustige plek. Elanie het baie mooi na ons gekyk en die Elements staff is ook vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

Atelma B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Atelma B

Die huis het als wat mens nodig het. Aparte kamers met badkamers vir privaatheid.

Die huis is perfek vir 'n familie byeenkoms. Dit was vreeslik lekker!

Lariska B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lariska B

Ongelooflike lekker huis, groot en baie spasie!

Baie lekker leefhuis, groot spasie vir baie gaste.

Leigh S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh S

Pure luxury!

We had the most amazing stay! Elanie went out of her way to accommodate and make us comfortable. The house is honestly one of the nicest houses I have ever stayed in. Thank you so much Elanie.

Yolande P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande P

'n Ongelooflike lekker kuier.

Elanie is 'n vriendelike en baie hulpvaardige gasvrou. Die huis is lieflik, netjies en skoon. Ideaal vir groot familie kuiers. Ons het dit verskriklik baie geniet en sal enige tyd weer teruggaan. Dankie Elanie en jou personeel.

Carol Mbali M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol Mbali M

Great, enjoyed the weekend.

We would definitely visit the place again, nice for relaxation.

Pierre D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D

Fantasties.

Ruim, netjiese huis wat almal kan akkommodeer.

Disele T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Disele T

100%. Everything was great, house 109 is complete, you find things you didn't except and you didn't lack anything.

It's beautiful. A home far from home, Elaine is wonderful, Gladys very accommodating. The house is clean and has everything we need. Everything was on point. The place is safe, friendly. It's beautiful. I love everything about it. And I will go. again.

Lizet S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizet S

Spacious house with everything you need.

Great place to stay. Everything that you need is there.

Takie M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Takie M

Memorable and relaxing

The house was warm, family values were evident around the house, house designed for entertaining, room for everyone and we'll sure visit the house in the future. Area to work on: The doors locking system protrude out of the door which is a safety hazard. Please advise owners to check on the doors of the 3 bed wing.

Salome M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome M

Pleasant stay. House is beautiful.

The house is beautiful and well stocked with utensils/equipment one might need. The host is absolutely wonderful. Goes out of her way to make everything perfect. I would go back to this house.

Rentia A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia A

Fantasties, baie lekker kuierplekkie in die bos, heerlike boma, genoeg spasie, genoeg van alles.

Vriendelike staff. 100% realtime support van die baie gasvrye eienaar. Huis is netjies skoon, kamers is groot, die onthaalarea is super lekker. Ons het heerlik gekuier.

Sandra L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L

Pragtige huis met al die geriewe wat jy benodig, plus die mooiste natuurskoon.

Ruim kamers, badkamers en leefareas. Alles was baie mooi skoon met ons aankoms. Ek sal net voorstel dat hul voor die tyd noem dat die ander slaapkamer buite die huis is. Die kombuis is goed toegerus en ons het alles gehad wat ons benodig het. Die houtverkope was 'n groot plus aangesien ons van ver gereis het en nie meer plek gehad het vir ekstra hout in die kar nie. Die bokkies wat deur die dag verby loop het die kinders in ekstase gehad.

Hester D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D

Breathtaking, luxurious, inviting and peaceful with a stunning view.

The moment you open the front door, it feels if you are stepping into another world of luxury and tranquility. The house is beautifully design for a large family and before you can think of something that you will need, its already there. The view is amazing and the veranda is a gem. I can't thank Elanie enough for her hospitality and friendship, she stayed in contact with us from the booking until the end of our stay and she made sure everything that we needed was there. Thank you for making my 60th birthday so very special for me.

Janettie K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janettie K

Ontspannend, gesellig, sielskos. Hulle sien ons weer.

Die fasiliteite is pragtig en goed onderhou. Die uitleg van die huis is briljant. Daar is meer as genoeg van alles. Die diens is fantasties. Daar is baie vir kinders om te doen. Die huis word mooi skoongemaak. Ons kon net ontspan en die naweek geniet.

Elements Private Golf Reserve 109 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Janettie. Bly julle het die kuier geniet!

Elements Private Golf Reserve 109
Deidre V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V

Fantastiese akkommodasie, daar is niks kort nie.

Puik, skoon rustige plek. Oorgenoeg van alles en mens kom niks kort nie. Rustig, lekker kuierhuis.

Giuliette B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giuliette B

Heerlik ontspannend.

Pragtige huis in die bosveld met alles wat jy benodig en meer. Skoon en netjies en jou eie private swembad. Alles was meer as heerlik. Eienaar is meer as gasvry en ten alle tye seker gemaak dat ons dit geniet en alles het wat ons benodig. Heerlik op die deck gesit,ontspan en geswem. Ons gaan beslis weer.

Elements Private Golf Reserve 109 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Giuliette. Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Julle is baie welkom!

Elements Private Golf Reserve 109
Vanaf
Vanaf R6 120
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R6 120
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D180, Elements Privaat Gholfreservaat 109, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ba1a7296f987e73e2363b2d907adeb529789406a892adfd1a86600525306af03a5e78484bd34a62a61448df1543e3988dc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 120 per nag (plek vir 10) 25 5 1 5 Off the D180 Elements Private Golf Reserve 109 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.784376541469 28.12473574274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang