Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elements Private Golf Reserve 109

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Shannon S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Perfect little getaway! Celebrated my 30th here with family and friends. Had such a fun time and the host was awesome and so accommodating. My baby and dogs had a blast too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elne V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Gesellig, gerieflik, en gemaklik! Die huis en omgewing was lieflik, ons kon vreeslik lekker kuier. Die plek is skoon, check-in was maklik, en die geriewe fantasties. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morongwa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

We had the most awesome stay! Thank you so much, Elaine, and a big shout out to Chef Godfrey. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariëtte G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Rustig en ontspanne. Baie dankie, ons het weereens lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania D
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Al ons verwagtinge is oortref! Ons het so lekker gekuier en moet die gasvrou komplimenteer! Nie net het hul huis al ons verwagtinge oortref nie, maar die vriendelikheid en hulpvaardigheid regdeur die naweek was voortreflik! Ons hoop om binnekort weer daar te kuier. Dankie Elanie dat jul bygedra het tot 'n suksesvolle viering van my Pa se 70ste verjaarsdag. Absoluut puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Perfekte langnaweek! Ons was 'n familie met klein kinders en die huis was perfek vir almal! Die warm water in die swembad het vir ure se pret saam met die kinders gesorg en die feit dat daar 'n "backup" kragsisteem in die huis is, beteken dat jy altyd krag het. Die huis is baie gerieflik met alles wat jy nodig het! Ons sal verseker terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariëtte G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Ons en vriende het die paar dae in Thys en Elriena se bosveldparadys terdeë geniet. 'n Ruim, mooi en rustige huis met heerlike kuierareas en alles wat nodig is vir lekker verblyf. Die bosveld bied vrede, diere by die drinkgat pret en ontspanning en die vuurput saligheid. Elriena is die vriendelikste, hulpvaardigste en mededeelsaamste gasvrou wat meer soos 'n vriendin as verhuurder optree. Ons en vriende het die paar dae in Thys en Elriena se bosveldparadys terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Nice place. Very nice house, good facilities and amenities. Excellent customer service from Elanie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Baie gerieflike, mooi, skoon en rustige plek. Elanie het baie mooi na ons gekyk en die Elements staff is ook vriendelik en behulpsaam. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Atelma B
Kort verblyf
4.6
Nov 2023

Die huis het als wat mens nodig het. Aparte kamers met badkamers vir privaatheid. Die huis is perfek vir 'n familie byeenkoms. Dit was vreeslik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elanie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R6 120
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R6 120
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D180, Elements Privaat Gholfreservaat 109, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ba1a7296f987e73e2363b2d907adeb529789406a892adfd1a86600525306af03a5e78484bd34a62a61448df1543e3988dc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 120 per nag (plek vir 10) 25 5 1 5 Off the D180 Elements Private Golf Reserve 109 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.784376541469 28.12473574274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang