Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elements Valley View Villa

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Chris S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

A weekend getaway for the soul. Great accommodation that catered for all our needs. Perfect for a weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanaya D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Beste plek om uit te rus. Baie lekker vir famielie en vriende met die aparte kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Het baie lekker gebly. Ligging is awesome. Baie lekker gebly, maar verkies eerder Mabalingwe. Dit bied meer waarde vir geld. Baie dankie. Die plek het onderhoud nodig, deure wat nie reg oopmaak nie. En ons het nie DStv gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Aug 2024

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Dillon
Elements Valley View Villa
Dear Ulrike, Thank you for your review and we are sincerely sorry for the inconveniences caused to you. Our team leader will be in contact with you regarding all the issues shortly. Kind regards, The RnR Team

Hendrik B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Apr 2022

Vuil. Swak diens. DStv nie gewerk nie. Plek was vuil. Nie daai geld werd nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Wilhelm R
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2021

Familie-bymekaarkomgeleentheid en gholf. Naweek familiebyeenkoms (volwassenes en kinders) en gholf op Elements.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leila M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Apr 2021

I love the Elements location and area. Very peaceful and lovely golf course. Had a relaxing long weekend. Just wished they would smooth out the dirt road to venue as its hectic. The Villa is in need of upkeep and maintenance. The doors of all bedrooms in a bad state and locks falling off and we had 2 main areas lights not working, but luckily they got an electrician in the first night to fix. It's a lovely lay-out house and location - however safety wise being at the edge of the reserve and the cleaner telling us that they broke in over Easter and stole the TV etc, we didn't sleep too well, as all doors and windows need to stay shut and don't close too well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Dr Boela S
Kort verblyf
3.0
Aug 2021

Dis 'n wonderlike saamkuier-omgewing. Dit was onrusbarend om met ons aankoms by die oord 'n geskrewe waarskuwing oor inbrake te ontvang. Veiligheid is altyd belangrik tydens enige vakansie-verblyf. Daarmee saam kon twee van die kamers met aankoms nie sluit nie en was die probleem eers die volgende dag opgelos na verskeie oproepe.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Fanus W
Kort verblyf Saam met vriende
2.0
Nov 2021

Netjiese huisies en lekker gekuier, net geen onderdakarea om buite te sit of braai indien dit reën nie. Daar was 'n insident gewees neem ek aan die vorige naweek en die deure wat afgebreek was se herstelwerk was nie gedoen met aankoms nie. Sekere deure was buite werking. Herstelwerk gedoen volgende dag, maar ook net halfpad. Ons het versoek ook om die DStv reg te maak wat foutief was. Kontakpersoon het aangedui hulle sal dit regmaak en dit was nooit gedoen nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Adrian S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Pragtige verblyf met 'n pragtige omgewing. Dit was baie mooi verblyf met 'n baie mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 198

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 279 Elements Privaat Gholfreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2NmE3NjVjLTE4MmItNGVlMC05ZDQyLWVkZTdkZWNjNzYwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8) 16 5 1 4 Unit 279 Elements Private Golf Reserve Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.799237 28.130754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang