Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elements Valley View Villa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 198

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 16 resensies vir Elements Valley View Villa
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.1/5
Chris S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

A weekend getaway for the soul.

Great accommodation that catered for all our needs. Perfect for a weekend getaway.

Tanaya D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanaya D

Beste plek om uit te rus.

Baie lekker vir famielie en vriende met die aparte kamers.

Johan D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D

Het baie lekker gebly. Ligging is awesome.

Baie lekker gebly, maar verkies eerder Mabalingwe. Dit bied meer waarde vir geld. Baie dankie. Die plek het onderhoud nodig, deure wat nie reg oopmaak nie. En ons het nie DStv gehad nie.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hendrik B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hendrik B

Vuil. Swak diens.

DStv nie gewerk nie. Plek was vuil. Nie daai geld werd nie.

Wilhelm R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm R

Familie-bymekaarkomgeleentheid en gholf.

Naweek familiebyeenkoms (volwassenes en kinders) en gholf op Elements.

Leila M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Leila M

I love the Elements location and area. Very peaceful and lovely golf course. Had a relaxing long weekend. Just wished they would smooth out the dirt road to venue as its hectic.

The Villa is in need of upkeep and maintenance. The doors of all bedrooms in a bad state and locks falling off and we had 2 main areas lights not working, but luckily they got an electrician in the first night to fix. It's a lovely lay-out house and location - however safety wise being at the edge of the reserve and the cleaner telling us that they broke in over Easter and stole the TV etc, we didn't sleep too well, as all doors and windows need to stay shut and don't close too well.

Dr Boela S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Dr Boela S

Dis 'n wonderlike saamkuier-omgewing.

Dit was onrusbarend om met ons aankoms by die oord 'n geskrewe waarskuwing oor inbrake te ontvang. Veiligheid is altyd belangrik tydens enige vakansie-verblyf. Daarmee saam kon twee van die kamers met aankoms nie sluit nie en was die probleem eers die volgende dag opgelos na verskeie oproepe.

Fanus W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Fanus W

Netjiese huisies en lekker gekuier, net geen onderdakarea om buite te sit of braai indien dit reën nie.

Daar was 'n insident gewees neem ek aan die vorige naweek en die deure wat afgebreek was se herstelwerk was nie gedoen met aankoms nie. Sekere deure was buite werking. Herstelwerk gedoen volgende dag, maar ook net halfpad. Ons het versoek ook om die DStv reg te maak wat foutief was. Kontakpersoon het aangedui hulle sal dit regmaak en dit was nooit gedoen nie.

Adrian S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian S

Pragtige verblyf met 'n pragtige omgewing.

Dit was baie mooi verblyf met 'n baie mooi omgewing.

Dirk H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H

Ongelooflik aangenaam gewees!

Beveel aan dat alle ligte en toestelle dalk net getoets word of dit werk of nie. Ligte in leefarea bly "trip" en hulle het dit die volgende middag probeer kom herstel. Diens en verblyf was ongelooflik aangenaam gewees! Baie dankie.

Simphiwe I - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simphiwe I

Fantastic location!

Sacred location. Security is tight and had a fantastic stay.

Christine D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Perfekte wegbreek!

Ons was 'n groep van 7 meisies wat vir 'n aand weggegaan het. Dit was perfek! Die uitsig is amazing, daar is 'n kaggel in die huis wat ons baie gebruik het omdat ons in die winter gegaan het. Die 4 kamers is apart van die groot huis wat dit baie privaat maak. Dit was beslis waarde vir geld en sal graag weer teruggaan.

Thembi M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembi M

Beautiful, amazing and scenic.

Lovely home, patio is too dark at night - should add more lights and also bar stools by the kitchen area next to the stove would have been put icing on the cake. Overall it is a beautiful home - Thank you!

Percival M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Percival M

It's a great place to take a break from city

It's great place for a holiday away. Its safe secure and private and we definitely coming for more days its a great place indeed! The only problem is the 45 minutes drive on the gravel road. One needs an SUV or 4x4 to concur that gravel road!

Eberia M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eberia M

Very nice cool place to take a group.

The stay was nice and the place is private. House keeping was friendly and accommodating.

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 279 Elements Privaat Gholfreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2NmE3NjVjLTE4MmItNGVlMC05ZDQyLWVkZTdkZWNjNzYwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8) 16 5 1 4 Unit 279 Elements Private Golf Reserve Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.799237 28.130754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang