Elemterra Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kolbe-straat 19, Lime Acers, 8410, Noord-Kaap
- Vanaf R605 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Elemterra Accommodation bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van Lime Acers. Dit is ideaal vir 'n ontspanne naweekwegbreek, sowel as sakereisigers.
Dié gastehuis bied 4 kamers wat slaapplek aan 2 gaste bied. Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed, terwyl die ander 3 slaapkamers 'n dubbelbed het. Kamer 1 en 4 het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gaste in Kamer 2 en 3 gebruik 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Elke kamer het 'n koffiestasie en 'n yskassie. Gaste gebruik 'n gemeenskaplike leefarea met 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Wasgoedgeriewe is ook op die perseel beskikbaar. Gaste het toegang tot die verblyf se tuin, swembad en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Kolbe-straat 19, Lime Acers, 8410, Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kolbe-straat 19, Lime Acers, 8410, Noord-Kaap