Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Bush Guest Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Leon V
1 nag
5.0
Sep 2022

Baie netjiese, groot plek, stil en baie goed geleë. Behalwe vir beurtkrag, wat n groot probleem was, is die kamer baie modern, groot en in 'n baie stil omgewing. Alles het gewerk en was baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin W
1 nag
4.8
Jan 2022

Perfek vir 1 of 2 persone. Enigste probleem is dat daar geen warm water was Sondagaand of Maandagoggend nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariska
Elephant Bush Guest Cottage
Nogmaals jammer daaroor. Die gas was klaar op 'n ongelee stadium. Maar dankie vir die terugvoer! Hoop om jou weer te sien.

Henry J
1 nag
4.6
Jan 2024

Lekker. Lekker plek. Lyk soos die fotos en mooi skoon. Still deur die aand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz S
1 nag Gesin met tieners
4.2
Apr 2023

Very good customer service at arrival. Comfortable mattreses. Nice living room area. One needs to be on the lookout for the name board and the visibility can be improved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marie-louise R
Kort verblyf
3.4
Apr 2022

Geen warm water. Daar was geen warm water nie, en tydens die winter. Dit was baie sleg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Mariska
Elephant Bush Guest Cottage
Dankie vir die terugvoer, ek dink die Gas Geyser is dalk nie korrek gebruik in die stort nie, want U het wel warm water by die wasbak en kombuis gebruik. Dankie. Mariska

Anneline G
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2021

Elke sent die moeite werd. Gasvryheid. Vriendelikheid. Skoon. Gerieflik. Waarde vir geld. Veilig. Rustig. Dankie weereens dat ek vir 12 dae myself kon tuismaak. Sal definitief weer kom volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Very nice and peacefull. The place is very nice and people friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stafford M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2021

Peaceful and relaxing. Friendly hosts, clean and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2021

We enjoyed our stay and would definitely stay again. The hostess was incredibly helpful and kind. Lovely experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia P
Kort verblyf
5.0
Des 2020

Aangenaam, bedagsaam. Verblyf uitstekend, skooon en netjies. Ontbyt was njammies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marthinus Oosthuizen-laan 37, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMi61I60Jh0GwlRBAl76zwaqvTo19Bu6sCkTfe8bBLGDAvzB6j1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 37 Marthinus Oosthuizen Avenue Alberton 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.25397202759 28.12290585152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang