Elephant Bush Guest Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mariska Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Henry J - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Fritz S - Apr 2023
Algehele gradering
Very good customer service at arrival. Comfortable mattreses. Nice living room area.
Leon V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjiese, groot plek, stil en baie goed geleë.
Quintin W - Jan 2022
Algehele gradering
Perfek vir 1 of 2 persone.
Elephant Bush Guest Cottage se terugvoer
Nogmaals jammer daaroor. Die gas was klaar op 'n ongelee stadium. Maar dankie vir die terugvoer! Hoop om jou weer te sien.
Marie-louise R - Apr 2022
Algehele gradering
Geen warm water.
Elephant Bush Guest Cottage se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, ek dink die Gas Geyser is dalk nie korrek gebruik in die stort nie, want U het wel warm water by die wasbak en kombuis gebruik. Dankie. Mariska
Anneline G - Des 2021
Algehele gradering
Elke sent die moeite werd.
Peet V - Okt 2021
Algehele gradering
Very nice and peacefull.
Stafford M - Mrt 2021
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Tracy H - Mei 2021
Algehele gradering
We enjoyed our stay and would definitely stay again.
Rentia P - Des 2020
Algehele gradering
Aangenaam, bedagsaam.
Elmo B - Jan 2020
Algehele gradering
Ideaal in elke opsig.
Elephant Bush Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marthinus Oosthuizen-laan 37, Alberton, 1449, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang