Elephant Crossing
Kry 50% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barkly-weg 19, Parktown-Wes, Johannesburg, 2193, Gauteng
-
Vanaf
R2 500R1 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Elephant Crossing is 'n pragtige historiese huis wat in 1905 deur 'n myningenieur in Parktown-Wes, Johannesburg gebou is. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met vintage-karakter en moderne geriewe.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers, en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die 2 gedeelde badkamers het elk óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel in die kombuis. Die leefarea spog met 'n TV, 'n kaggel en gemaklike rusbanke. Die tweede sitarea het 'n kaggel en gemaklike rusbanke wat lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek en ingeboude braaigeriewe.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis is binne maklike bereik van restaurante, universiteite, sakesentrums en hospitale.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Sandi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Barkly-weg 19, Parktown-Wes, Johannesburg, 2193, Gauteng
Sien meer verblyf in Parktown Westcliff Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barkly-weg 19, Parktown-Wes, Johannesburg, 2193, Gauteng