Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Hide Away Cottages

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Mike F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2023

Friendly reception, Chris was always on hand if needed. Good if the property slipway was available to use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Natalie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Beautiful location, amazing accommodation. Very peaceful with amazing views. Spacious and clean accommodation with friendly staff and neighbors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erina
Elephant Hide Away Cottages
Thank you Natalie and family for enjoying Elephant Hide Away. Hope you all enjoyed the tranquility.

Wanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Familiekuier. Ons van Wes-Kaap, het vir familie kom kuier en veilige self-catering plekkie gesoek. Hierdie was perfek! Bitter mooi en rustig, bietjie ver van winkels, maar beplan maar net vir dit. Die gasvrou, Erina is gasvry en haar regterhand Chris, is vriendelik en behulpsaam. Ons gaan weg met goeie herinneringe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2022

Baie gerieflik. Baie netjies en skoon en kan dit sonder twyfel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Werner S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2021

Baie lekker gerieflik, veral as jy kinders met al die aktiwiteite entertain. Voldoende fasiliteite wat voorsiening maak vir alle weers omstandighede, soos is ons geval. Gerieflik met 'n boot, launch een keer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erina
Elephant Hide Away Cottages
Dankie Werner dat jy Elephant Hide Away so baie geniet het. Hoop om julle gou weer in die toekoms te sien.

Annelie E
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mei 2021

Stunning view and relaxing. We have enjoyed our stay and Chris was very helpful and friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Erina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 385, Golden Mile Estate, Emalahleni, 1035, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04d29e47e8ee9007bcf423e2b543b2c983c45933f3239415e5c2ad109e7b6ac3ed265d466801af898c764eb7779dbd0a7792?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 385 Eland Street Golden Mile Estate 1035 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.945928734883 29.282997104049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang