Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Hide of Knysna Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Elephant Hide of Knysna Guest Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Joggie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joggie V

'n Opsie om sterk te oorweeg.

Ons het ons 2 aande by Elephant Hide inderdaad geniet. Kamer is lekker groot en fasiliteite is uitstekend.

Kristin M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kristin M

Great stay.

Great location, view, staff and breakfast.

Hilda B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilda B

Baie rustige omgewing.

Dit was 'n baie goeie ervaring. Baie goeie ligging. Goeie diens.

Garth W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth W

Amazing lodge with great views of the lagoon!

What a wonderful stay and so relaxing. John the onsite manager has such excellent customer service! Thanks John, your hospitality really made our stay magnificent! Overall the bird's eye view has great views and I really enjoyed the infinity pool at sunset. I would definitely stay here again with the best staff and service!

Johannes T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes T

Was 'n uitstekende wegbreek gewees en bied 'n pragtige uitsig oor die strandmeer en die natuur. Asemrowend gewees en die ideala plek as jy 'n bietjie wil onspan.

Pragtige plek met baie goeie dienste en baie netjies gewees.

Morne K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K

Ongelooflike plek, ongelooflike diens.

Ongelooflike plek met die beste diens, beste views. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Sal weer so ver ry om daar te gaan bly.

Andre H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Spectacular view, awesome experience, staff (Annie, John, Fish) were friendly at any given time.

Lovely for a honeymoon or anniversary celebration.

Chanté-leigh O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanté-leigh O

Voldoende aan 'n 5 ster-ervaring

Greeted and felt welcome by the staff, especially Fish. Amazing views and scenery. Quality of the lodge was top class! Efforts were made to ensure that the guests felt welcome. Lagoon Suite had the necessary equipment.

Anso M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso M

Fantastiese uitsig.

Fantastiese uitsig. Lekker geslaap en gebly.

Schalk V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Die Elephant Hide is elke mens se vakansiedroom!

Vandat ons daar aangekom het was alles perfek. Die ontbyt was heerlik en word op versoek in die bed bedien. Die kamer was skoon en Fish, die gasheer, was vriendelik en besonders hulpvaardig. Ons kan dit vir almal aanbeveel en sal definitief in die toekoms weer daar oorbly!

Jean-mare C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mare C

Mooiste plek.

Elke sent werd. Kan nie vir beter uitsig en diens vra nie.

Suna P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suna P

Fantastiese ligging. Gawe mense. Heerlike kos. Kan dit definitief aanbeveel.

Wat 'n heerlike middag en aand. Snoesige kaggelvuur in die hoofgebou, met 'n sjerrie vir die koue dae. Die kamers is privaat, met pragtige dekor. Dit sou ideaal wees om meer as een dag te bly, want dis so 'n lieflike plek. Die ontbyt word keurig voorberei en bedien, met goeie kwaliteit produkte. Dankie aan Samuel wat 'n absolute vonds is.

Floors C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floors C

Asemrowend mooi en definitief die geld werd!

Die plek is regtig baie mooi, die uitsig is genoeg om jou asem weg te vat en die mense se diens en vriendelikheid is beslis iets om oor huis toe te skryf. Sal beslis weer teruggaan en as iemand 'n wittebrood beplan kan ek met volle sekerheid sê: hierdie is beslis 'n plek om na te kyk.

Yolanda S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda S

Rustig en 'n mooi uitsig.

Daar is 'n mooi uitstig en die kamers het regtig al die geriewe. Die badkamers met die Jacuzzi bad en dubbelstort is fantasies. 'n Paar negatiewe aspekte is die feit dat mens die verkeer heeldag kan hoor, want die lodge is reg bokant die hoofpad na Knysna. Daar was ook 'n probleem met warm water wanneer ons wou bad.

Terence B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence B

Ongelooflike ervaring, uitstekende diens en baie baie lekker.

Elephant Hide of Knysna Guest Lodge sal ek definitief aanbeveel vir enige persoon. Die diens was uitstekend en hulle het dit soos jou eie huis laat voel. Die uitsig van die kamers was ongelooflik en dit was baie privaat. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan en oorslaap.

Marcelle M - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marcelle M

We enjoyed our stay here.

The staff were very helpful and accommodating to us.

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cherry-laan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8fb2acf4deca874e8c9aedeb5d438f55aae471d9cd0424c6ffe623eb274931de8c6ed4dd94564ba8c1c46315c512379236a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Cherry Lane Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.033296771928 23.010885715485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang