Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Hide of Knysna Guest Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Joggie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

'n Opsie om sterk te oorweeg. Ons het ons 2 aande by Elephant Hide inderdaad geniet. Kamer is lekker groot en fasiliteite is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Great stay. Great location, view, staff and breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hilda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

Baie rustige omgewing. Dit was 'n baie goeie ervaring. Baie goeie ligging. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Garth W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Amazing lodge with great views of the lagoon! What a wonderful stay and so relaxing. John the onsite manager has such excellent customer service! Thanks John, your hospitality really made our stay magnificent! Overall the bird's eye view has great views and I really enjoyed the infinity pool at sunset. I would definitely stay here again with the best staff and service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Was 'n uitstekende wegbreek gewees en bied 'n pragtige uitsig oor die strandmeer en die natuur. Asemrowend gewees en die ideala plek as jy 'n bietjie wil onspan. Pragtige plek met baie goeie dienste en baie netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ongelooflike plek, ongelooflike diens. Ongelooflike plek met die beste diens, beste views. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Sal weer so ver ry om daar te gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Spectacular view, awesome experience, staff (Annie, John, Fish) were friendly at any given time. Lovely for a honeymoon or anniversary celebration.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanté-leigh O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Voldoende aan 'n 5 ster-ervaring Greeted and felt welcome by the staff, especially Fish. Amazing views and scenery. Quality of the lodge was top class! Efforts were made to ensure that the guests felt welcome. Lagoon Suite had the necessary equipment.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anso M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Fantastiese uitsig. Fantastiese uitsig. Lekker geslaap en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Die Elephant Hide is elke mens se vakansiedroom! Vandat ons daar aangekom het was alles perfek. Die ontbyt was heerlik en word op versoek in die bed bedien. Die kamer was skoon en Fish, die gasheer, was vriendelik en besonders hulpvaardig. Ons kan dit vir almal aanbeveel en sal definitief in die toekoms weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cherry-laan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8fb2acf4deca874e8c9aedeb5d438f55aae471d9cd0424c6ffe623eb274931de8c6ed4dd94564ba8c1c46315c512379236a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Cherry Lane Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.033296771928 23.010885715485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang