Elephant Hide of Knysna Guest Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ryan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Joggie V - Jun 2024
Algehele gradering
'n Opsie om sterk te oorweeg.
Kristin M - Des 2023
Algehele gradering
Great stay.
Hilda B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Garth W - Des 2022
Algehele gradering
Amazing lodge with great views of the lagoon!
Johannes T - Des 2022
Algehele gradering
Was 'n uitstekende wegbreek gewees en bied 'n pragtige uitsig oor die strandmeer en die natuur. Asemrowend gewees en die ideala plek as jy 'n bietjie wil onspan.
Morne K - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflike plek, ongelooflike diens.
Andre H - Sep 2021
Algehele gradering
Spectacular view, awesome experience, staff (Annie, John, Fish) were friendly at any given time.
Chanté-leigh O - Jun 2021
Algehele gradering
Voldoende aan 'n 5 ster-ervaring
Anso M - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig.
Schalk V - Jan 2021
Algehele gradering
Die Elephant Hide is elke mens se vakansiedroom!
Jean-mare C - Aug 2020
Algehele gradering
Mooiste plek.
Suna P - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastiese ligging. Gawe mense. Heerlike kos. Kan dit definitief aanbeveel.
Floors C - Apr 2018
Algehele gradering
Asemrowend mooi en definitief die geld werd!
Yolanda S - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig en 'n mooi uitsig.
Terence B - Mei 2016
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring, uitstekende diens en baie baie lekker.
Marcelle M - Aug 2013
Algehele gradering
We enjoyed our stay here.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cherry-laan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang