Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Hide of Knysna Guest Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cherry-laan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Elephant Hide of Knysna Guest Lodge is bo-op die Welbedacht-kranse, 3 km vanaf Knysna-dorp, geleë; die Lodge kyk uit oor die Knysna-strandmeer en die Outeniekwaberge. Knysna is 'n dorp wat 'n gewilde bestemming is vir beide senior burgers en toeriste en bied baie doendinge wat kajak, voetslaan, swem en visvang insluit. 'n Ideale bestemming vir diegene wat graag wil wegbreek van die bruisende stadslewe.

Die tema van die Lodge is een gebaseer op natuurlike skoonheid met klip- en houtargitektuur gekombineer om daardie gemaklike aarde-gevoel te gee. Die lodge is 'n familie-onderneming wat trots is op persoonlike diens en 'n onvergeetlike ervaring vir almal verseker.

Verblyf word gebied in pragtig gemeubileerde suites met Afrika-tema, insluitend 1 Executive Suite, 1 Familie Suite, 1 Fynbos Suite, 4 Lagoon Suites en 2 Bird's Eye Suites. Die beddens bestaan uit 100 persent perkallinne. Elke suite beskik oor al die geriewe wat jy nodig het vir kaalvoetluuksheid, WiFi-internettoegang, 'n lugversorging en verhittingstelsel, 'n TV met 'n verskeidenheid kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan in die gastesitkamer ontspan en ontbyt in die ontbytkamer geniet. Ontbyt kan in jou kamer bedien word, mits vooraf gereël. Die Lodge het 'n swembad en dek met wonderlike uitsigte. Die Lodge is troeteldiervriendelik indien dit gereël word.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Bykomende dienste sluit lughawependeldiens, middagetepakkie, kinderoppasser en kindersorg, wasgoed, stryk- en droogskoonmaakdiens en kantoordienste in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Elephant Hide of Knysna Guest Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Cherry-laan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elephant Hide of Knysna Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cherry-laan, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8fb2acf4deca874e8c9aedeb5d438f55aae471d9cd0424c6ffe623eb274931de8c6ed4dd94564ba8c1c46315c512379236a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Cherry Lane Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.033296771928 23.010885715485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang