Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant-House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Jomic D
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Very comfortable and we enjoyed the stay. Very spacious and comfortable place. Perfect for a family vacation in the bush. Lots of animals around the house. The house is very secure, so we felt very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

Amazing and peaceful. It was a great stay. Had to replace the remote aircon batteries in the downstairs room. The cupboard at the top of the stairs was open and had half bottles of shampoos, etc. lying around. It was a wonderful place to stay. The host was absolutely amazing. Thank you, Marriane.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2023

Lieflike huis met alles wat jy nodig het! Baie lekker gekuier in 'n lieflike huis met alles wat jy mag nodig kry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Baie gerieflik en veilig. Heerlike spash pool vir kinders. Kan koedoes en vlakvarke met voerpille voer deur heining, hoogtepunt vir kinders. Naby Krokodilbrughek vir dagbesoeke in Kruger Park.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2022

Wonderlik. Baie mooi. Naby als.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Lekker gekuier. Hier kan jy lekker lank kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail W
Kort verblyf
4.8
Des 2021

Dit was awesome. Baie dankie vir 'n lekker kuier en rus. Sal dit beslis aanbeveel. Ons kan regtig oor niks kla nie en sal beslis weer kom kuier by Elephant House.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert O
Kort verblyf
4.8
Jan 2021

Lekker veilige kuier. Dit voel soos you eie huis. Baie goed toegerus. Daar is alles wat jy nodig het. Jy hoef regtig net jou eie swem handdoeke te bring. Die res is daar. As jy kleiner kinders het is dit die plek vir jou. Die huis is toe met palisades, so dit is veilig. Die swembadjie is baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2021

Uitstekend. Uitstekend ingerig en toegerus, uitstekende waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Philip H
Lang verblyf
5.0
Des 2020

Wat 'n fees! Na 'n baie lang en met tye moeilike jaar was dit vir ons familie wonderlik om weg te breek. Toe ons by Elephant House instap was dit asof ons by een van ons eie huise ingestap het. Die huis was ten volle toegerus met alles wat nodig en nog meer. Daar was genoeg waaiers wat saam met die lugversorging en swembad gehelp het om die warm dae en nagte baie gemaklik te maak. Daar is voldoende sekuriteit in en om die huis wat 'n groot gerusstelling was. Ons kon agterkom dat die eienaars baie oor die plek asook ons gemak omgee. Daar is met ons kontak gemaak om te hoor of ons nog tevrede is en ons het die vrymoedigheid gehad om enige tyd met hulle kontak te maak. Toe daar in Marloth 'n probleem met Eskom en later 'n waterlek in een van die huis se badkamers ontstaan het, het hulle ons op hoogte gehou oor hoe die herstelwerk vorder. Die huis en erf was groot genoeg vir ons almal en ons kon sorgvry die park verken of net op die stoep sit en na die diere kyk. Dit was vir seker een dan die jaar se hoogtepunte gewees, ons is baie dankbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 158

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Olifantstraat 2994, Marlothpark, 1341, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2YjQ0ZDEzLWJlODMtNGUwMi1hYmU5LWQ5MTBhNTkwYWRlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 8) 63 5 1 5 2994 Olifant street Marloth Park 1341 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.343616362831 31.799559295177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang