Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant-House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 158

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 63 resensies vir Elephant-House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jomic D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomic D

Very comfortable and we enjoyed the stay.

Very spacious and comfortable place. Perfect for a family vacation in the bush. Lots of animals around the house. The house is very secure, so we felt very safe.

Erika V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Amazing and peaceful.

It was a great stay. Had to replace the remote aircon batteries in the downstairs room. The cupboard at the top of the stairs was open and had half bottles of shampoos, etc. lying around. It was a wonderful place to stay. The host was absolutely amazing. Thank you, Marriane.

Lindie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Lieflike huis met alles wat jy nodig het!

Baie lekker gekuier in 'n lieflike huis met alles wat jy mag nodig kry!

Herman S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Baie gerieflik en veilig.

Heerlike spash pool vir kinders. Kan koedoes en vlakvarke met voerpille voer deur heining, hoogtepunt vir kinders. Naby Krokodilbrughek vir dagbesoeke in Kruger Park.

Johannes D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D

Wonderlik.

Baie mooi. Naby als.

Hannetjie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie S

Lekker gekuier.

Hier kan jy lekker lank kuier.

Gail W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail W

Dit was awesome.

Baie dankie vir 'n lekker kuier en rus. Sal dit beslis aanbeveel. Ons kan regtig oor niks kla nie en sal beslis weer kom kuier by Elephant House.

Gert O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert O

Lekker veilige kuier. Dit voel soos you eie huis. Baie goed toegerus.

Daar is alles wat jy nodig het. Jy hoef regtig net jou eie swem handdoeke te bring. Die res is daar. As jy kleiner kinders het is dit die plek vir jou. Die huis is toe met palisades, so dit is veilig. Die swembadjie is baie lekker.

Gerrit M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit M

Uitstekend.

Uitstekend ingerig en toegerus, uitstekende waarde vir geld.

Philip H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip H

Wat 'n fees!

Na 'n baie lang en met tye moeilike jaar was dit vir ons familie wonderlik om weg te breek. Toe ons by Elephant House instap was dit asof ons by een van ons eie huise ingestap het. Die huis was ten volle toegerus met alles wat nodig en nog meer. Daar was genoeg waaiers wat saam met die lugversorging en swembad gehelp het om die warm dae en nagte baie gemaklik te maak. Daar is voldoende sekuriteit in en om die huis wat 'n groot gerusstelling was. Ons kon agterkom dat die eienaars baie oor die plek asook ons gemak omgee. Daar is met ons kontak gemaak om te hoor of ons nog tevrede is en ons het die vrymoedigheid gehad om enige tyd met hulle kontak te maak. Toe daar in Marloth 'n probleem met Eskom en later 'n waterlek in een van die huis se badkamers ontstaan het, het hulle ons op hoogte gehou oor hoe die herstelwerk vorder. Die huis en erf was groot genoeg vir ons almal en ons kon sorgvry die park verken of net op die stoep sit en na die diere kyk. Dit was vir seker een dan die jaar se hoogtepunte gewees, ons is baie dankbaar!

Christine L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L

Ontspannend, gerieflik, skoon, pragtig en net lekker.

Vir die hele week het daar niks wat gekort het in die huis nie. Als was gerieflik en skoon. Heerlik om in die poel te kan ontspan en die wild te kyk wat rondloop. Braaiplek is gerieflik. Jou voertuig is toegesluit en veilig. Sal definitief weer gaan.

George V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George V

Rustig en netjies.

Ons het dit verskriklik baie geniet. Plekkie is baie mooi toegerus met als wat mens nodig het. Alles is netjies en skoon. Sal definitief weer gaan.

Folkers M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Folkers M

Great.

Gerieflike huis, baie skoon en veilig en ruim. Al nadeel is baie naby die hoofpad. Ten spyte sal huis aanbeveel vir enige groot gesin of groep vriende.

Carole M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carole M

Good location. Almost zero traffic noise. Private. Clean and neat.

Two large fridges with deepfreezes - great! More than enough space for 8 people with children. Lots of game sightings and visits from wildlife.

Reinette R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette R

Baie goed! Sal beslis weer besoek.

Veilig vir klein kindertjies, kon rustig kuier sonder dat hulle te ver kon weg gaan. Alarms is 'n plus vir veiligheid!

Connie E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie E

Awesome, as jy lief is vir die natuur, is dit die plek om te wees.

Ons is lief vir diere en die feit dat mens hulle kan voer en so naby kan wees was 'n belewenis.

Marius P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Voel baie tuis.

Was baie, baie lekker, lekker daar gebly en alles baie rustig. Plek is baie skoon en baie goeie diens, kon haar kan kontak as nodig is. Diere rondom is meer as genoeg om te kyk. Sal seker volgende jaar weer gaan. Nooit vergeet, op my hoogtepunt.

Morizane B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morizane B

Incredible house, very safe and comfortable. Will definitely be going as often as possible.

We arrived to a neat clean house with a beautiful garden where we could get lost in nature. Definitely a worth while experience. Will be using the elephant house again and again.

Wilma P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma P

Baie netjies en goed ingerigte akkommodasie.

Baie netjies en goed ingerigte huis. Die eienaar is ook baie tegemoetkomend en vriendelik. Ons het baie lekker gebly, die huis is baie mooi ingerig en gerieflik, die beddens slaap lekker en mens voel sommer tuis. Elephanthouse is baie naby aan al die winkeltjies en geriewe, dis ook baie veilig en omhein met palisade, sal beslis vir almal aanbeveel. Baie baie lekker akkommodasie.

Annetjie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie V

Baie lekker gebly. Tyd tekort sal volgende keer langer bly.

Elephant-House was baie skoon, netjies en kindervriendelik. Geen tekort aan enige iets. Baie besoeke van diere af. Sal definitief weer by Mariaan bespreek. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Jannes V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannes V

Ontspannend in die hart van die bos.

Die verblyf is ware refleksie soos op die advertensie en foto's aangedui. Baie skoon en netjies. Sal die plek vir seker vir ander aanbeveel.

George N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N

Wonderlik.

Baie lekker plek. Goed uitgerus en kindervriendelik.

Marietjie L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie L

Dit was heerlik dankie.

Ons het dit baie geniet om by Elephant House tuis te gaan. Ons sal beslis weer daar bly. Pragtig skoon en netjies. Net jammer die ligging is so naby die hoofpad die verkeer is bietjie irriterend, maar dis nie 'n krisis nie, ons het dit eintlik geniet om na 'n lang dag in die wildtuin nie nog 'n lang grondpad te ry tot by ons huisie nie. Die sekuriteit is wonderlik ons het dit baie waardeer. Heerlik gebly, baie dankie.

Marilize J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize J

Dit was goeie waarde vir geld, en die kombuis en kamers was ten volle toegerus met alles wat nodig is.

Genoeg spasie vir kinders, die splashpool was n wenner. En die ekstra gasstofie het baie gehelp tydens loadshedding. Die winkels en restaurante is naby en bekostigbaar.

Quintin E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin E

Dit is 'n lekker plekkie om te bly met die natuurskoon.

Hierdie is die regte plek om van die stede se geraas weg te kom, en om die skepping van Jehovah God te kan geniet. Dit gee net 'n mens daardie rustigheid en vergeet van al jou stres.

Corne L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne L

Baie lekker!

Dit was ‘n heerlike naweek in die bos tussen die diere!

Elephant-House se terugvoer

Baie dankie Corne, ons hoop julle kom kuier sommer gou weer by een van ons huise.

Elephant-House
John L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L

Fantasies en goed toegerus.

Ons het die plek werklikwaar geniet en baie lekker gebly.

Cynthia C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cynthia C

Heerlik.

Heerlik saam met familie.

Louiza N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Louiza N

Nie geskik vir groot gesin met kinders nie.

As gevolg van ouer mense wat permanent langsaan bly, sal ek nie aanbeveel dat 'n groot gesin daar bly nie. Die mense kla vreeslik oor die gelag en gesels van kinders en mense. Ons is gevra om eerder ons bordspeletjies en gesinstyd binne die huis te geniet a.g.v. die mense wat langsaan bly. Ons gaan baie Marloth toe en nog nooit is ons gevra om nie te lag en gesels nie. So ek sal eerder aanbeveel dat die huis net gebruik word vir kleiner gesinne en nie 'n groot groep mense nie. Verder het ons die nagapies wat daar 'n tuiste gemaak het vreeslik baie geniet en al die diere wat kom kuier het.

Elephant-House se terugvoer

Beste Louiza,

Baie dankie vir jou kommentaar.

Ek moet meld dat ons geen klagtes van ons direkte bure af gekry het nie maar wel van mense wat 3 erwe verder weg af gekry is. Die klagtes na 15:00 op die Saterdag-middag begin instroom dat daar harde musiek gemaak word, wat teen die reëls van Marloth Park is.

Ongelukkig word die bywette van Marloth Park van die begin van die jaar af streng toegepas en dat geen lawaai meer in Marloth Park geduld gaan word nie, dus is dit nie net van toepassing op Elephant House nie maar op al die huise in Marloth Park.

Graag wil ek ook noem dat Elephant House van Januarie 2019 net as 'n 8-slaper uitverhuur gaan word.

Hoop dat julle weer eendag sal kom kuier.

Bosgroete,
Mariaan

Elephant-House
Mariette H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette H

Very good and spacious.

I think we were there on the hottest days this year. It was spacious and all our requirements were met. A lovely setting.

Trienie B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trienie B

Alles wat jy nodig het onder een dak.

Aangename ervaring. Dit was sommige van die groep se eerste kennismaking met Marloth Park en het met goeie herinneringe teruggekom. Dankie Mariana, vir die manier waarop jy jou gaste hanteer. Dit word opreg waardeer.

Bianca R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca R

Geskik vir jonk en oud.

Lekker huis vir 'n groot groep mense. Volledig toegerus met alles wat jy sal benodig. Sal definitief weer gaan.

Irene H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene H

Heerlike rustige wegbreek.

Aangename verblyf in die hartjie van die bosveld. Koedoes, sebras en kameelperde wat voor ons agterdeur verby stap. Het heerlik ontspan, baie dankie.

Elephant-House se terugvoer

Baie dankie Irene, hoop om julle sommer gou weer te sien.

Elephant-House
Anri O - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri O

Heerlike naweek.

Die huis is baie netjies, skoon en goed toegerus. Die nagapies was die hoogte punt in die aande!

Johan B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Lekker braaiplek, lekker beddens, lekker plek, lekker stil, gevoel van veiligheid, alles wat ons van 'n wegbreeknaweek vra!

Baie lekker gebly en sal beslis weer soontoe gaan!

Janet D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet D

Beautiful house and very secure.

We enjoyed our 6 nights in this spacious house. We had everything we needed and found that it was very easy to access the KNP at Crocodile Bridge.

Elephant-House se terugvoer

Dear Janet,

Thank you for your review received. We hope to see you soon.

Regards

Elephant-House
Natasha S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Rustig en ontspanne.

Kinders het die wild baie geniet. Hulle het hulle met die hand gevoer.

Gerda V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Fantastiese ervaring!

Die huis is veilig vir klein kindertjies aangesien dit toegespan is aan die een kant. Daar was 'n verskeidenheid diere in die omgewing van die huis en daar was geen nodigheid om rond te ry opsoek na diere nie. Die huis is gerieflik uiteengesit met genoeg badkamers vir groot groepe. Ek sal definitief die huis aanbeveel!

Elephant-House se terugvoer

Baie dankie Gerda vir jou positiewe terugvoering. Ons hoop om julle eersdaags weer terug te verwelkom in Elephant House / Granny's Place of Butterfly House.

Elephant-House
Lindee K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindee K

Fantastic holiday enjoyed the animals.

See our rating.

Desiree D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree D

Awesome, clean, comfortable and safe.

Went as a group of friends. Very clean, comfortable and safe. It has everything you need. Lovely garden and splash pool. Lots of visits from the animals. Just loved the Bush Babies that reside on the property.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik, skoon, gerieflik en veilig.

Ons het as 'n groep vriende gegaan. Baie skoon, gerieflik en veilig. Dit het alles wat jy nodig het. Lieflike tuin en plonspoel. Baie besoeke van die diere af. Ons was mal oor die nagapies wat op die eiendom bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elephant-House se terugvoer

Hi Desiree

Thanks for you review, hoping to see you soon!

Mariaan

Elephant-House
Marlene B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene B

Heerlik rustig!

Ons het 'n heerlike tyd by Elephant House gehad! Die huis is so lekker groot en ruim! Die absolute bonus was die heining agter wat ons twee-ariges veilig by ons kon hou! Ons sal graag weer daar gaan kuier!

Henrico N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrico N

Baie baie lekker.

Ons was 'n groep van 9 en almal het hulself baie geniet, van Oupa en Ouma tot die 2-jarige baba. Sal Mariaan se plek aanbeveel en glad nie huiwer om weer daar te gaan bly nie.

Martin V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Baie lekker groot huis.

Goed vir 'n familie-vakansie. Groot genoeg vir 3 gesinne. Goed ingerig.

Estelle S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S

Fantasties.

Dit was uitstekend. Mariaan Vosloo se plek was baie skoon en netjies, daar was nie 'n tekort aan enigiets nie. Die Elephant House is baie netjies en skoon alles was in werkende toestand. Ek sal definitief weer by haar bespreek. Ons het haar reeds telefonies ook bedank. Die huis binne gee jou 'n gevoel dat jy tuis is. Ek sal haar plek aan enige persoon aanbeveel. Daar was hout tot ons beskikking vir braai ook. Die plonspoel was skoon. Julle het 5 ster huis. Puik, uitstekend, skoon, netjies en sy het 'n baie mooi persoonlikheid was die hele tyd in kontak met my. Jy kan trots wees op jou plek.

Jan K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Baie gerieflik en goed toegerus.

Elephant-House is baie goed geleë. Baie goed toegerus en bied aangename akkommodasie. Ons tyd was egter te kort om alles te geniet. Ek beveel aan dat mense ten minste 5 dae daar oorbly.

Smit J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Smit J

This Elephant house was a great pleasure to stay in. It was very clean with every thing you need as well as very safe for small kids .

We had lots of visits of game and night time the bush babiess was a plus for us we had a lovely stay and would like to go back in the future for a longer stay. Once again, this place is awesome.

Zandre B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandre B

Baie aangenaam.

Was lekker verblyf vol lag, pret, son en water! Sal enige tyd weer Elephant-House besoek.

Cees W - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cees W

Iedere dag een nieuw avontuur.

Elephant-House is een heerlijke plek om te verblijven. Het huis is ruim en schoon! En iedere dag was het weer een nieuw avontuur om te zien welk dier bij ons op 'bezoek' zou komen. We hebben er een fanatische tijd gehad!

Rachel C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel C

Baie lekker verblyf. Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike vakansie.

Daaglikse besoekers gehad: sebra, blouwildebees, rooibokke, vlakvarke, ape, grys duiker, bosbok en 'n groot koedoebul. Talita wat skoonmaak was 'n ster. Sal haar verseker aanbeveel.

Sandra M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M

Vey nice house with all conveniences

Loved the house. The owners are very helpful and friendly and the house itself was ideal for six adults.

Viloshini A - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viloshini A

Excellent family vacation home.

Excellent family vacation home.

Marietta E - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta E

Fantasties! Die lekkerste wat ek nog in Marloth gebly het!

Die huis is die skoonste wat ek nog in Marloth gebly het, en die eienaars (Vossie en Mariaan) is die beste, daar was 'n probleem in Marloth Park wat water aanbetref, en die twee het eers tot ruste gekom toe ons bevestig het ons het nou water. Ons het reeds Elephant-House by 'n paar vriende en kennisse aanbeveel!

Tanja J - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja J

Netjies en gerieflik.

Dit is 'n vreeslike lekker plek om te gaan ontspan en die stilte te geniet, sal beslis weer gaan.

Annetjie E - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie E

Ons het ons verblyf baie geniet!

Baie, baie veilig gevoel!

Shannon K - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon K

Fantasties!

'n Skoon en netjiese woning; beveel dit aan vir enige iemand. Ons gaan beslis weer daar bly!

Albie E - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie E

Beste waarde vir geld in Marloth.

Die enigste nadeel van die eiendom is dat dit reg langs die hoofpad geleë is, nie dat dit raserig is nie. Dis net dat jy so af en toe 'n voertuig hoor.

Michael E - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael E

Good value for money

Very safe.

Charmaine V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine V

Baie mooi huis en baie veilig.

Het dit baie geniet. Huis was baie netjies. Het dit vreeslik geniet. Sal beslis Marloth Park aanbeveel.

Jan B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Ruim en gemaklik, ons het lekker gebly.

'n Ruim huis, met alles wat ons nodig gehad het - het die 3 dae baie geniet!

Kasie N - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kasie N

Excellent accommodation and value for money, enjoyed by young and old

We really enjoyed the peace and tranquility. Easily accommodated two families. Well maintained and neat unit. driving distance to Mozambique and Swaziland. Children were excited to see wild animals roam freely around the house.

Chanell M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanell M

Was baie lekker om in 'n netjiese huis tuis te gaan wat alles het wat jy nodig kry.

Wonderlike plek. Sal definitief weer 'n draai kom maak, maar volgende keer vir meer as net 'n naweek!

Helene V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V

Comfortable and relaxing

The stay was exceptional and just like being at home. Would defiantly like to stay here again.

George V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George V

Puik!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Olifantstraat 2994, Marlothpark, 1341, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2YjQ0ZDEzLWJlODMtNGUwMi1hYmU5LWQ5MTBhNTkwYWRlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 8) 63 5 1 5 2994 Olifant street Marloth Park 1341 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.343616362831 31.799559295177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang