Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Alida P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het heerlik gekuier! Goeie advies van die gasheer gekry oor die omgewing. Baie mooi en skoon. Die diens is fantasties. Ontbyt keurig voorberei. Die tuine word met liefde versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Wonderful location. Top location, friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2020

Heerlike ruimte, wonderlike atmosfeer by die Elephant House self. Die omgewing is minder aangenaam en die Addo wildtuin 'n teleurstelling. Soos die Engelse sê, die plek is "dated" maar steeds uiters aangenaam! Die wildrit was werklik duur en teleurstellend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marzanne T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2019

Ons het dit baie geniet. Die personeel gaan uit hul pad om jou verblyf so spesiaal moontlik te maak. Die Stable Cottages is fantasties as jy kinders het wat hou van buitespeel en spasie soek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lesley M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2018

Charming colonial guesthouse with superb staff and wonderful breakfast. Loved or stay! Highly recommended, such friendly staff, who really looked after us very well. We hit freezing weather and their hospitality made up for it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ciska R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2018

Ontspanne. Daar het 'n komplimentêre bottel sjampanje saam met 'n handgeskrewe kaartjie vir my gewag by aandete toe Elephant House verneem dat dit my verjaardag is. 'n Onverwagte, mooi gebaar. Die kos was uitsonderlik!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sunita H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2016

Uitstekende verblyf. Ons het dit baie geniet en sal weer 'n draai daar kom maak. Dit was ons eerste besoek aan die Addo-omgewing. Ons was vir 'n troue daar en ons verblyf was uit die boeke. Dit was baie lekker sonder 'n TV en weg van die gewoel van die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Addo Nasionale Olifantpark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwY2Y3NTY4LTg4NzQtNGQ4OS05N2I1LTRjMjZhOTEzZTU0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Addo National Elephant Park Gqeberha (Port Elizabeth) 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.506065194699 25.69221496582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang