Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Elephant Lodge 259 Mabalingwe Nature Reserve

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ulene Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 78

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Elephant Lodge 259 Mabalingwe Nature Reserve
Netheid
3.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
3.9/5
Itumeleng M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng M

Fabulous.

The place was clean and has the best location because the animals roam around and it's close to most places around the reserve.

Maria M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M

A lovely stay immersed in nature!

Lovely stay with animals and birds visiting us in the garden! Very good safaris with the knowledgeable guides seeing rhinos and antelopes. Mabalingwe is a charming reserve! Maybe soap in both bathrooms would be good and WiFi connection! Thank you.

Chalmyne C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chalmyne C

Awesome.

Very nice. Would recommend WiFi as Fstv is only available in one room.

Charmaine M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine M

Peaceful gateway we had.

We enjoyed our stay in the bush. The place was very peaceful and we could see animals roaming while in our unit. We could definitely come back.

Elmarie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie D

Lekker was sekere gevalle maar die omgewing is mooi.

Ja, die ligging is ideaal.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Surina B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Surina B

Ons het ons kuier baie geniet, maar die onderstaande geniet baie aandag.

Die gordyne lyk baie slordig - kan die hoofslaapkamer s'n glad nie toetrek nie a.g.v. van hakies wat uitgebreek is. Die kombuistafel is vol merke en lyk glad nie goed nie. Die ketel is in 'n slegte toestand. Die braai val uitmekaar uit - eerste aand wat ons vleis gebraai het, het die braai inmekaar getuimel omdat die voetstuk met klippe gestut word - moes al ons vleis weggooi. Toiletsitplek in die 1 badkamer is te klein en ongemaklik en die toilet lek water. Linne wat gebruik word is baie 'tatty'.

Moises O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Moises O

In twee minds.

Die plek was gedubbelboek. 9 uur die ander klop die ander gaste, wat 'n ontnugtering vir my en hulle. Die TV met al sy beloofde kanale was nie tot ons beskikking nie. Die remote was spoorloos en skielik die laaste aand sy opwagting gemaak op my bedkassie. Het ook nie gehelp nie TV was nie met antenaa gekoppel nie. Gelukkig nie dit het ons geforseer om onsself te vermaak. Huisie nie verbruikersvriendelik met al die trappe en skerp hoeke nie. Familie seê hulle het dit baie geniet. Die geriewe by Mabalingwe is baie goed, restaurant en sy personeel van hoë gehalte en bekostigbaar. Wildsritte was baie aangenaam. Swembaddens ook goed behalwe vir die alkoholverbruik van sommige gaste. Sal ek weer die oord besoek? 'n Groot ja!

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Rooiberg/Thabazimbi-weg, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1e2db590ce47e22da12a07d39e06bc0f4b1e5e84830a4beba13401d58037171c5f5542690ba6be28f99dd12df66adc8c330?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 R516, Rooiberg/Thabazimbi Road Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.846365660216 28.046719528836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang