Elephant Lodge Vanderbijlpark
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Brenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Ansie V - Mrt 2024
Algehele gradering
So lekker gebly sal verseker almal aanbeveel na die Elephant Lodge Vanderbijlpark.
Vanya D - Aug 2023
Algehele gradering
I'm very pleased.
Cassie V - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik en rustig geslaap. Naby aan die plek waar ek 'n funksie gehad het.
Santie M - Apr 2024
Algehele gradering
Stay was very pleasant.
Annemarie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Vir twee vroue alleen was dit nogal skrikwekkend met die bure wat buite raasgemaak het.
Riaan V - Aug 2024
Algehele gradering
Ons was baie moeg en dit was te laat om ander akkommodasie te kry.
Tanya F - Nov 2023
Algehele gradering
Average.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Desrae L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie teleurstellend.
Anna B - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het 'n bitter lekker ervaring gehad, die mense was vriendelik.
Kathy B - Des 2021
Algehele gradering
Baie stil area.
Miena V - Okt 2021
Algehele gradering
Die 2 weke van verblyf was heerlik. Die ontbyt was bekostigbaar, smaaklik en meer as genoeg. Jy kon jou eie versoek gee indien jy enige siektes het soos diabetes. Ontbyt word in kamers bedien op die tyd wat jy versoek het. Baie dankie.
Henry H - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike mense.
Rochelle V - Apr 2019
Algehele gradering
Very neat and clean.
Caro B - Aug 2019
Algehele gradering
Dit het die basiese benodigdhede.
Jana H - Jun 2019
Algehele gradering
Kamer skoon en dame wat ons ontvang het vriendelik.
Mervyn M - Apr 2018
Algehele gradering
The place was very neat and clean and the hosts went out of their way to accommodate us.
Izelke S - Sep 2017
Algehele gradering
Vir seker waarde vir geld.
Philile T - Des 2017
Algehele gradering
The place was very quiet and nice view.
Moleboheng S - Nov 2017
Algehele gradering
Very friendly staff at the lodge.
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Tania S - Jun 2017
Algehele gradering
More of a overnight truck stop.
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Althea K - Nov 2017
Algehele gradering
Dirty.
Ilze D - Jan 2017
Algehele gradering
Teleurstellend.
Jean S - Apr 2017
Algehele gradering
Frustrerend en teleurstellend.
Lees meerElephant Lodge Vanderbijlpark se terugvoer
Good Day,
Thank you so much for bringing this to our attention, we do strive for the best service, comfort and experience that can be offered.
We have taken note and action against all the issues you have brought up. We assure that further and future stays with us for any client will be of utmost satisfaction.
Once again our apologies and a great thank you for bringing this to our attention.
Kind Regards
Elephant Lodge Management
Molemo M - Okt 2016
Algehele gradering
Hospitable.
C.j. (anirie) T - Aug 2016
Algehele gradering
Not what I expected.
Elephant Lodge Vanderbijlpark se terugvoer
Dear Guest,
A full inspection was done based on your evaluation and we do apologise for any inconveniens, however we state that rooms and bathrooms are clean.
Regarding the water pressure, it was a temporary problem after water usage was limited in Vanderbijlpark.
We do value the safety of our clients, therefore all rooms are equipped with alarms supported by an armed response company.
As for the street lights not working, dark area, we can only apologise on behalf of the Emfuleni Local Municipality.
The facility is equipped and marketed as a self-catering room service only.
We value your feedback and will use this critique constructively to better our services and hope you will reconsider and visit us again.
Kind regards,
Elephant Lodge Management
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vaalrylaan 5, Syliavale, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang